AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Water onder loep in Overberg

? Openbare vergadering om ? visie vir waterhulpbron-bestuur in die Overberg te bepaal vind plaas op 20 Mei in Worcester.

? Openbare vergadering om ? visie vir waterhulpbronbestuur in die Overberg te bepaal - waarop die visie vir die hele Breede-Overberg gebou sal word - vind plaas op Donderdag, 20 Mei, in die Cumberland Hotel in Worcester. Die vergadering begin om 09:30.


Die Breede-Overberg opvanggebied-bestuursagentskap (BOCMA) is besig om ? strategie te ontwikkel om die waterhulpbronne in die gebied vir toekomstige groei en ontwikkeling te bestuur.

Volgens me. Bea Whittaker, kommunikasiebestuurder vir die projek, moet daar eerstens ? goeie begrip van die gebied se sosio-ekonomiese dryfvere verkry word, en daar moet bepaal word wat belanghebbers se visie vir die gebied is.


Hoewel die begrip van ‘water vir groei en ontwikkeling’ nog in sy kinderskoene is, word die druk op waterhulpbronne en die ekonomie wat daarop berus, al hoe groter. In die Breede-Overberggebied heers daar veral kommer oor die agteruitgang in watergehalte, en die uitwerking op die landbou en sy uitvoerprodukte.


Onbeplande en onbeheerde ontwikkeling, veral langs die kus, hou ? verdere bedreiging vir die volhoubaarheid van waterhulpbronne in. ‘n Gebrek aan koördinasie tussen beplanningshulpmiddels kan ? ook ernstige uitwerking hê op belangrike waterhulpbronne en spesifieke ekosisteme wat beskerm moet word. Daar is dus ? groot behoefte aan ’n meer geïntegreerde benadering tot beplanning in die algemeen, en ? beter begrip van die belangrike rol van water in sosio-ekonomiese ontwikkeling.


‘n Werkwinkel oor die aangeleentheid word ook op Maandag, 17 Mei, om 09:00 in die Hermanus Ouditorium gehou.


Belanghebbers wat aan hierdie besprekings wil deelneem of die werkwinkel wil bywoon, kan met Whittaker by 028 341 0430 of milkwood@hermanus.co.za in verbinding te tree om meer inligting te kry.

12 Mei 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot