AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Water verlore weens onkunde

Water is nie onuitputbaar nie en word talle kere vermors weens onkunde en swak stelsels, sê prof. Daan Louw.

Dit verg 5 000 liter water om ’n kilogram kaas te maak en 3 900 liter om ’n kilogram hoendervleis te produseer.

Dit dui op hoe belangrik water is – iets wat deur die meeste mense, dikwels ook boere, as ’n onuitputbare bron beskou word, het prof. Daan Louw van Optimale Agri-besigheidstelsels (OABS) van die Paarl, op die Sand-boeredag gesê.


Hy het oor die waarde van water, spesifiek vir die Sandveld, gepraat. “Hoewel water nog selde in Suid-Afrika in oorvloed was, is in die verlede groot hoeveelhede besproeiingswater verlore laat gaan weens onkunde, swak besproeiingstelsels, lekkende kanale en ’n gebrek aan kundigheid.”


Volgens hom bespaar ’n doeltreffende besproeiingstelsel nie net water nie, maar lei dit tot beter opbrengste, laer arbeids- en bedryfskoste en hoër winste.


Binne ’n beplanningshorison van 15 jaar gaan hoër pryse en ’n sterk aanvraag na die meeste landbouprodukte bestaan, en besproeiingswater gaan ’n ál belangriker rol speel. Die beskikbaarheid van besproeiingswater neem sorgwekkend in die Sandveld af, en word in sekere kringe al as ’n “ekologiese ramp in wording” bestempel.


Op plekke het grondwater al tot 15 meter onder seevlak gedaal, byvoorbeeld die Wadrift-gebied, en versouting weens die insypeling van seewater vind reeds in die omgewing van Lambertsbaai plaas. In 1994 was 12 500 ha onder spilpuntbesproeiing in die gebied. Dit is nou meer as 30 000 ha.


In 1998 is sowat 12 miljoen kubieke meter water vir besproeiing onttrek. Vandag is dit sowat 31 miljoen kubieke meter.


Louw sê dikwels word meer water toegedien as wat die grond kan hou, en veral in sandgrond  moet besproeiingskedulering noukeurig toegepas word om afloopverliese en verdamping te voorkom.


14 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot