AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Waterbronne onder groot druk

’n Water-atlas vir Suid-Afrika is bekend gestel en daaruit is dit duidelik dat daar groot druk op plaaslike waterbronne is.

’n Water-atlas vir Suid-Afrika is bekend gestel en daaruit is dit duidelik dat daar groot druk op plaaslike waterbronne is.


“Daar is geen twyfel dat Suid-Afrika se waterbronne onder ernstige druk is nie, ”sê me. Rejoice Mabudafhasi, die Adjunkminister van Waterwese en Omgewingsake.


Luidens ’n berig op Nuus24.com het die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) Waternavorsingskommissie, die Wêreldnatuurfonds (WWF), Sanparke, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Akwatiese Biodiversiteit asook die Departement van Waterwese en Omgewingsake die afgelope drie jaar aan dié atlas gewerk. Dit dui spesifiek die toestand van die land se waterbronne aan.


Volgens die atlas word meer as die helfte van die land se riviere en vleie bedreig, hoewel gesonde ekostelsels bestaan. Mabudafhasi sê die enkele riviere wat nog behoorlik funksioneer, moet nou daarvoor sorg dat die land in die toekoms vars water het.


Ontwikkeling

Mnr. Trevor Balzer, waarnemende Direkteur-generaal van Omgewingsake, sê die bekendstelling kom op die regte tyd, aangesien die Nasionale Beplanningskommissie se ontwikkelingsverslag ook onlangs bekend gemaak is.

 

“Water moet die kern van alle ontwikkeling wees.” Balzer sê dit is baie belangrik dat ontwikkeling nie moet plaasvind soos die geval in Mpumalanga, waar die Olifantsrivier jare lank misbruik is nie. Me. Jeanne Nel, projekbestuurder van die atlas, sê die enigste sytak van die Olifantsrivier wat nie besoedel of opgedam is nie, is die Blyderivier.


Volgens die atlas het Suid-Afrika nog 62 riviere oor wat vryvloeiend is en waarin geen damme gebou is nie. Dít is slegs 4% van die varswaterbronne in die land. Van dié riviere sluit die Groot-Marico-rivier in Noordwes, die opvangsgebied van die Vaalrivier, die Mutale-, Luvuvhu- en die Mohlapitse-rivier in Limpopo, die Mkuzerivier en sy sytakke, en die Swart Mfolozi-rivier in KwaZulu-Natal in.


Bron: Nuus24.com


15 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot