AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Waterdiewe steeds bedrywig

Boere is al wéér in die spervuur en word van waterdiefstal langs die Vaalrivier beskuldig deur die staat.

Boere staan al wéér in die spervuur en word van waterdiefstal langs die Vaalrivier beskuldig deur die Departement van Waterwese en Omgewingsake.

Luidens ‘n berig op News24.com plaas “stelende boere” watervoorraad in dié omgewing onder druk.


Die departement het glo ‘n verklaring uitgereik om aan te dui dat hy besproeiingsboere wat water onwettig uit die rivier pomp, gaan vervolg. Volgens die verklaring is sy hoofmandaat tans om 92% van onwettige watergebruik uit dié rivier teen Maart 2012 aan te spreek.

“Tot op datum word 244 000 000 kubieke meter water glo jaarliks onwettig uit dié riviersisteem gebruik. Die onwettige gebruik van water deur besproeiingsboere is geïdentifiseer as ‘n praktyk wat die Vaalrivier-sisteem se watervoorraad-balans bedreig,” sê die departement.

Veralgemeen weer

“Hierdie is nog ‘n veralgemening wat teen boere gemaak word, en ek weet nie of dit regtig meer nodig is nie,” aldus mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA. Hy sê die organisasie het al by verskeie geleenthede vir die departement gesê dat hulle met die staat sal saamwerk om die skuldiges aan die pen te laat ry.

“Iemand wat water hoër op in die rivier onwettig onttrek, benadeel ‘n boer laer af wat nie die water wat hom toekom, kan onttrek nie. So, dit het ‘n invloed op ander boere se volhoubaarheid en is onaanvaarbaar,” vertel Möller. 

Span tegnologie in 

Volgens Möller is die organisasie se hande afgekap as die departement nie die tegnologie tot sy beskikking behoorlik aanwend nie. Die departement het satelliete en metingstoestelle waarmee hy kan meet watter boer hoeveel water gebruik, en hulle kan ook oormatige gebruik hierdeur opmerk.

“As hy (die departement) sy kant bring in plaas daarvan om vae beskuldigings rond te slinger, sal ons almal kan saamwerk om toe te sien dat diefstal van water nie plaasvind nie!”

Bron: News24.com

20 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
+1.9%
Rand - Pond
21.17
+0.8%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,794.86
-0.2%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,177
+1.4%
Alle aandele
75,306
+1.3%
Hulpbronne 10
74,986
+1.3%
Industriële 25
92,425
+0.9%
Finansiële 15
15,834
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot