AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Watertekort SA se voorland

As watergebruik op sy huidige trant voortgaan, kan Suid-Afrika teen 2030 ‘n watertekort van 17% ervaar.

As watergebruik op sy huidige trant voortgaan, kan Suid-Afrika teen 2030 ‘n watertekort van 17% ervaar.

Dit is een van die bepalings van die Openbare Waterverslag, wat Maandag, 12 Maart, deur die Nasionale Sake-inisiatief (NBI) en Deloitte in Johannesburg bekend gestel is. Dié verslag vorm deel van die Internasionale Koolstofprojek wat opnames by 3700 van die wêreld se grootste maatskappye gedoen het.

Die verslag noem dat waterskaarsheid en ‘n afname in die gehalte oor die volgende vyf jaar ‘n groot impak op groot sake ondernemings kan hê, wat doeltreffende watergebruik en -bestuur ‘n onmiddellike uitdaging maak.

Die verslag moedig maatskappye aan om vinnig op te tree, want volgens die data is 85% van die JSE se top 100 maatskappye blootgestel aan waterverwante risiko’s. Altesaam 70% van dié maatskappye glo dat dié risiko’s hulle binne die volgende vyf jaar kan raak. Die verslag dui ook aan dat ‘n groot aantal maatskappye nog die ware waarde van water in hulle ondernemings moet assesseer weens ‘n gebrek aan data.


Streng handelsooreenkomste

Volgens die verslag sal die verwagte tekort van 17% gelyk wees aan 2,7 miljard kubieke meter water, en dít sal die land se mees ekonomies belangrike wateropvangsgebiede die meeste raak.

“Suid-Afrika sal streng handelsooreenkomste oor watergebruik tussen die landbou, die mynbou en kragopwekking en voorraad aan groeiende stedelike sentrums moet aangaan,” lui die verslag. Dit bepaal ook dat dié handelsooreenkomste verder bemoeilik sal word deur ongelyke en onvoorspelbare reënval as ‘n gevolg van klimaatverandering, ‘n afname in watergehalte en ‘n groter vraag na water uit buurlande.


Slegs sowat 38% van die land se maatskappye was in staat om die risiko’s van watervoorraad vir hulle bedrywighede te voorspel, terwyl ‘n verdere 38% nie bewus is of hulle voorraad geraak sal word nie.

Me. Joanne Yawitch, hoof uitvoerende beampte van die NBI, sê dit is krities belangrik dat meer maatskappye hulle vergewis van die risiko’s wat watervoorrade vir hulle inhou, en dat vennootskappe vir suksesvolle samewerking aangegaan moet word.

Lees die verslag in die PDF-dokument hieronder.

12 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.01
+0.9%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,749.51
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,839.50
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot