AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wen vier gesinskaartjies vir Gateway to Space

Moenie eers twee keer dink nie, reik na die sterre en kry vandag nog jou kaartjies om die grootste uitstalling nog in Suid-Afrika by te woon.

Landbou.com het vier gesinskaartjies ter waarde van R520 elk om die Gateway to Space-uitstalling by te woon. Die uitstalling is in die Sandtonse Konferensiesentrum in Johannesburg en is oop tot 31 Julie.

‘n Media24-woordvoerder, me. Minette Ferreira, sê dié uitstalling bring die groot avontuur van ruimteverkenning vir die eerste keer na Suid-Afrika nadat die uitstalling in Europa aangebied is.

Die Departement van Wetenskap en Tegnologie span saam met Media24 om die Gateway to Space-uitstalling aan te bied. Dit is om die jeug te inspireer en bewus te maak van die moontlikhede in die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde as leer-areas.

Die uitstalling bied ook saam met organisasies soos die Hartebeesthoek-radio-astronomiesterrewag, die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop, die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap, die SKA-projek, die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie en Denel Spaceteq ’n versameling artefakte aan wat suksesverhale van hul werk in hierdie veld vertel. Dié deel van die uitstalling konsentreer op die Suid-Afrikaanse ruimtesektor, en kyk na astronomie sowel as ruimtewetenskap en -tegnologie.

* As jy belangstel om in aanmerking te kom vir die vier gratis gesinspakkette, stuur 'n e-pos met jou naam en kontakbesonderhede na webred@landbou.com. Tik “Gateway” in die e-pos se onderwerpsveld.

Landbou.com sal die vier wenners op 17 Junie trek en hulle kontak. Die kaartjies is slegs vir toegang tot die uitstalling.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.4%
Rand - Pond
21.94
+0.6%
Rand - Euro
19.31
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.36
-0.1%
Silwer
24.02
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,518
-0.8%
Alle aandele
76,129
-0.8%
Hulpbronne 10
66,629
-1.3%
Industriële 25
102,705
-0.5%
Finansiële 15
15,500
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot