
As iemand ‘n towerstaf sou kon swaai en 5 dinge sou anders kon wees in die landbou in Suid-Afrika, wat sou op jou wenslysie staan, vra Louis Hauman, ‘n boer van Kuruman, op die gespreksforum.
Lees van die kommentaar daaroor en lewer self ook ‘n bydrae.
Webbesoekers hoef nie op die webwerf te registreer om kommentaar te kan lewer nie. Skryf bloot jou kommentaar in die kassie hieronder en stuur dit in. Die redaksie oorweeg dit dan vir publikasie.
5 Oktober 2009