AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Wêreld-graanvoorraad kwel

Internasionale eindvoorraadvlakke van graan daal terwyl produksie styg, en dít is kommerwekkend, sê mnr. John Hill.

Hoewel die produksie van mielies, sojabone en koring wêreldwyd die afgelope dekade meer gestyg het as die groei in die wêreldbevolking, heers daar kommer oor die dalende eindvoorraadvlakke van veral mielies en koring.


Mnr. John Hill, ekonoom van die CME-groep in Amerika en betrokke by die Chicago-graanbeurs (CBOT), het tydens ’n voorlegging by die landbou-afdeling (Safex) van die JSE Bpk. in Johannesburg gesê die afgelope dekade het die wêreldbevolking met 13 % gegroei.


In dieselfde tydperk het die produksie van mielies wêreldwyd met 30 % gestyg, maar die eindvoorraadvlakke het met  25 % gedaal. Die oppervlakte onder mielies het min of meer in dieselfde mate gegroei as die styging in die mielieprys.


“Kyk ’n mens na wat met die wêreld se voorraadvlakke oor die afgelope dekade gebeur het, sien jy dat mielies tans op 13 % staan teenoor 21 % tien jaar gelede, koring is tans op 19 % teenoor 27 % en sojabone het sy posisie op 21 % gehandhaaf,” het Hill gesê.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 28 Augustus 2009.


27 Augustus 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.5%
Rand - Pond
21.04
-0.7%
Rand - Euro
18.75
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,915.68
+0.2%
Silwer
23.47
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,793
+0.2%
Alle aandele
79,951
+0.2%
Hulpbronne 10
74,812
+0.2%
Industriële 25
103,169
+0.5%
Finansiële 15
16,491
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot