AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wêreld se kosvoorraad knap

Die wêreld se voedselvoorraad is knap, hoewel die situasie nie so ernstig is soos dié van 2008 nie, sê die VN.

Die wêreld se voedselvoorraad is knap, hoewel die sitausie nie so ernstig is soos dié van 2008 nie, sê die Voedsel en Landbou Organisasie van die Verenigde Nasies (FAO).


Luidens ‘n berig op IOL sê mnr. Hiroyuki Konuma, die FAO se assistent direkteur-generaal en die areaverteenwoordiger vir Asië en die Stille Oseaan-gebied: “Oor die algemeen is die aanbod/vraag-situasie van voedselgrane baie knap, maar genoeg voorraad beteken daar is nie rede vir kommer op dié stadium nie.”


Volgens Konuma is die situasie nog vir die volgende jaar binne beheer met genoeg voorraad wat sowat 25% van jaarlikse produksie uitmaak.


Brandpunte

Die styging in koring- en oliepryse is van die brandpunte wat kommer veroorsaak, terwyl die pryse van ander stapelvoedsels – soos rys – gedaal het.


Die reeks natuurrampe wat sleutel-graanproduksielande die afgelope maande getref het lei ook tot kommer, veral weens hoë vraag in ontwikkelende lande soos Indië en China.


Die FAO se maandelikse meting van pryse van ‘n wêreldvoedselmandjie – wat graankosse, oliesade, suiwel, vleis en suiker insluit – het in Desember verlede jaar die hoogste vlakke sedert rekordsyfers in 1990 bereik. Konuma verwag dat voedselpryse vanjaar op dieselfde vlakke sal beweeg, hoewel hy meen dit nog te vroeg is om te bepaal.


14 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.10
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,794.43
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,911.50
+0.6%
Platinum
1,021.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,164
+1.4%
Alle aandele
75,326
+1.4%
Hulpbronne 10
75,036
+1.4%
Industriële 25
92,332
+0.8%
Finansiële 15
15,844
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot