AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Werk by SAAA

Die SA Agri Academy het die volgende vakante pos as opleidingskoördineerder by sy kantore in Jamestown naby Stellenbosch beskikbaar.

Die SA Agri Academy (SAAA) het die volgende vakante pos as opleidingskoördineerder by sy kantore in Jamestown naby Stellenbosch beskikbaar.

Die pos is beskikbaar aan ’n opleidingsentrepreneur wat die opleidingsfasiliteit op ’n winsdelingsbasis sal bestuur.


’n Basiese salaris sal betaal word en opleiding sal geskied volgens ’n voorafbepaalde jaarlikse besigheidsplan. Internasionale opleiding in rekenaar-opleidingsmetodologie, gebruik deur SAAA, sal voorsien word aan die suksesvolle kandidaat.


Kwalifikasies:

’n Gepaste tersiêre kwalifikasie

Voorkeur sal gegee word aan geakkrediteerde assessor en moderator

Kennis van NKR-praktyke en vaardigheidswetgewing

Kennis en vermoë om opleidingsmateriaal te ontwikkel en aan te bied

Rekenaarvaardig in MS Office en Outlook-pakkette

Uitgebreide ervaring in sleutelprestasie-areas


Vereistes:

Toepaslike na-skoolse kwalifikasie

Sterk Engelse en Afrikaanse kommunikasievermoë

Vyf jaar toepaslike werksondervinding, verkieslik in die landbousektor

Entrepreneurseienskappe gerugsteun deur sterk besigheidsopleidingservaring en rekenaargeletterdheid

Kode 8 rybewys en eie vervoer.


Sleutel-prestasiearea:

Koördinering van opleiding volgens kwalifikasie- en akkreditasieriglyne

Registrasie van vaardigheidsprogramme en ontwikkeling van kwalifikasies en leerlingskappe

Algemene kantoorbestuur

Bywoon van opleidingsbeplannings- en implementeringvergaderings

Vermoë om op bestuursvlak op te tree

Skakeling met binnelandse en buitelandse kliënte ten einde verhoudingse en netwerke uit te bou tot die voordeel van SAAA se strategiese uitkomste

Finansiële Bestuur

Bemarking van kursusse en dienste

Reël van promosiegeleenthede en funksies

Bestuur en onderhou van opleidingsinligtingsdatabasis

Vermoë om ’n verskeidenheid van take effektief te bestuur


Pakket:

’n Basiese salaris word aangebied. ’n Ten volle toegeruste rekenaarlokaal  (25 rekenaars) met internettoegang sal aangebied word waarvolgens inkomste op ’n winsdelingsbasis die basiese salaris sal aanvul. 


Navrae: 021 880 1276

Sluitingsdatum: 15 August 2011


Pos aansoeke aan Posbus 11010, Jamestown 7614.

Geen aansoeke gefaks of per e-pos gestuur sal aanvaar word nie.


14 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot