AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wes-Kaap in China bevorder

Die staat van Shandong in China is aangemoedig om die Wes-Kaap te gebruik as ’n portaal vir handel in Afrika.

Wynuitvoer van Suid-Afrika na China het van 2009 tot 2012 met 34% toegeneem. Dié twee lande vier vanjaar 15 jaar van bilaterale verhoudinge, en as deel daarvan het mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, die provinsie van Shandong besoek.

Van Rensburg het tydens sy besoek met onder meer die Chinese ministerie van handel vergader om handelsverhoudinge tussen die Wes-Kaap en China te versterk. Hy het mnr. Cao Jiachan, adjunkdirekteur van die departement van Wes-Asië en Afrika, ook aangemoedig om die provinsie as ’n portaal vir handel met Suid-Afrika en die vasteland te gebruik.

Steun aan wynbedryf
Tydens sy besoek sal Van Rensburg ook ’n afvaardiging van die Suid-Afrikaanse wynbedryf ondersteun wat aan die Yantai Internasionale Wyn-uitstalling gaan deelneem. Luidens ’n verklaring neem die wynbedryf vir die derde keer aan die uitstalling deel wat op 5 Julie 2013 sou begin het.

Volgens van Rensburg is staatsteun belangrik vir bedrywighede wat die plaaslike bedryf bevorder om goeie handelsverhoudinge te bou en uitvoer na China te laat toeneem. Jiachan is ook uitgenooi om deel te neem aan ’n wynproegeleentheid wat die Wes-Kaapse regering later vandeesmaand in Beijing aanbied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,770.31
+0.1%
Silwer
22.15
-0.5%
Palladium
1,849.09
-1.5%
Platinum
989.81
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot