AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Wes-Kaap wen met landbou

Die voortdurende strewe na verbetering het verseker dat die Wes-Kaapse departement van landbou as die beste regeringsdepartement in die land aangewys is.

Die voortdurende strewe na verbetering het gesorg dat die Wes-Kaapse departement van landbou as die beste regeringsdepartement in die land aangewys is.


Hierdie gesogte erkenning het hy van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Regeringsouditeure (SAIGA) gekry vir sy jaarverslag.


Die departement het teen al die ander provinsiale en nasionale departmente meegeding en is as die algehele wenner gekies. Hy het 96,55% vir sy verslaglewering gekry.


Die departement het ook die toekenning vir beste provinsiale departement verower. Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, sê hy is baie trots op die departement.


Erkenning

"Om erkenning te kry as die beste departement in die land is 'n besonderse eer."


Hy sê die prestasie wys op die harde werk wat die Wes-Kaapse regering en die departement doen. 'n  Organisasie wat uitnemend is in sy verslaggewing en rekenkundige aktiwiteite moet ook goed wees met die lewering van dienste op voetsoolvlak, sê hy.


Die SAIGA het tien jaar gelede toekennings begin gee om erkenning aan uitmuntende regeringsjaarverslae te gee.


Die personeel van die die Wes-Kaapse departement van landbou is, van links, voor: mes. Joyene Isaacs en Debbie Zana; agter: mnre. Marius van Aswegen, Gerrit van Rensburg en Floris Huysamer.  Foto: PETRO VAN RHYN


3 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.15
+0.4%
Silwer
21.24
+1.5%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,007.60
+1.5%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot