AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4440
-90,00
SOYA
05 Des
-
10350
-32,00
SUNS
05 Des
-
10680
-132,00
WEAT
05 Des
-
6675
-41,00
WMAZ
05 Des
-
4966
-98,00
YMAZ
05 Des
-
4800
-108,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wie is die beste skaapteller?

’n Skaaptel-kompetisie word vanjaar op 16 September by die Agri Megaweek op Bredasdorp aangebied en tellers moet teen 4,5 skape per sekonde kan tel.

’n Skaaptel-kompetisie ter ere van wyle mnr. Jimmy Maritz van BKB word vanjaar op 16 September om 10:00 by die Megaweek op Bredasdorp aangebied.


Maritz het skaaptel-kompetisies en die kleinveebedryf oor baie jare met sy besondere styl en passie gedien. Enigeen wat skape teen 4,5 skape per sekonde kan tel, staan ’n kans. Skaaptellers kan hulself toets met ’n trop van 200 of meer skape.


Mnr. Koos Louw van CMW, Barkly-Oos, is die huidige bobaas-skaapteller. Die organiseerders doen ’n beroep op voormalige streekwenners om in te skryf asook op skaap-en-wolbeamptes en landbouverteenwoordigers om die “tellers-wat-kan” in te skryf.


Slegs 48 skaaptellers kan aan die kompetisie deelneem.


Vooraf-inskrywings kan teen R40 per deelnemer gedoen word by me. Reinette Basson van Agri Mega Events, tel. 021 863 0397, of op die dag van die kompetisie vanaf 08:30 tot 09:30 (as daar nog plek is).


Voormalige SA-kampioentellers en voormalige streekwenners sal in ’n finale ronde op die Megaweek teen die Suidpunt van Afrika skaaptel-kampioen meeding om die titel SA Bobaas- skaapteller 2010.

Ook by Megaweek:

Transformasie by Megaweek bespreek

Veteraantrekkers by Megaweek

Spanne vir 4x4-vernuf gesoek

Duisende leerders by melkdag verwag

Fokus op plaaswerkers by Megaweek

Praktiese raad op Megaweek

Agri Megaweek beloof groot pret


14 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.19
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.74
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,796.61
-0.1%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,923.00
+1.2%
Platinum
1,020.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,203
+1.4%
Alle aandele
75,353
+1.4%
Hulpbronne 10
75,086
+1.4%
Industriële 25
92,312
+0.8%
Finansiële 15
15,864
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot