AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wil jy die spel verander? Kies mense reg

Die man wat Google Afrika se eerste hoof was, is al 'n "game changer" genoem. Hy vertel hoe hy mense kies om mee saam te werk.

Mnr. Stafford Masie, wat bekendheid verwerf het as die eerste hoof uitvoerende beampte van Google Africa, staan vandag aan die spits van ‘n aantal aanvangsondernemings wat golwe maak in die tegnologie-ruimte.

Ten spyte van sy eie uiteenlopende vaardighede en ervarings, glo hy vas dat uitsonderlike besighede op spanne gebou word. Wie jy aanstel is ‘n groot faktor in jou besigheid se algemene sukses.

Hieronder is sy reëls om die regte mense aan te stel.

* Wees streng oor wie jy aanstel.

Moenie mense aanstel net om ‘n pos te vul nie. Stel ‘n spesifieke individu aan omdat hy of sy ‘n verskil in jou maatskappy gaan maak. “In Thumbzup, ‘n aanvangsonderneming wat ek onlangs gestig het, fokus ons daarop om die alfa-bleeksiele van ‘n aantal bedrywe te werf,” sê hy. “Ons gebruik nie werwingsagentskappe nie, maar het mense aangestel op grond van beoordeling van medewerkers en persoonlike aanbevelings. Omdat ek nie van mikrobestuur hou nie, wil ek volwasse, briljante, bevoegde, onafhanklike denkers met die regte houding in my maatskappye hê. My doel is om spanne te skep wat wil pret hê en leer by mense wat slimmer is as hulle.” Terwyl nie alle besighede die alfas in hul bedrywe kan huur nie, kan jy as sake-eienaar bepaal watter waardes vir jou belangrik is en dan van jou netwerk gebruik maak en verwysings soek van mense wat aan daardie kriteria voldoen. Vaardighede kan dikwels aangeleer word of op ander gebiede gebruik word. Houding is egter ingewortel.

* Verstaan dat jy kan toor deur vaardighede te meng.

“By thumbzup.com het ons mense met ‘n Ph.D., astrofisici, selfs ‘n marinebioloog,” sê Masie. “Ons het meer gefokus op ‘n kollektiewe kennisbasis met ‘n wye stel vaardighede, as om te verseker dat almal ‘n graad het wat by hul postitels pas. Vaardighede is deurdringbaar en werklike kreatiwiteit kom uit ‘n kombinasie van dissiplines. Ons gaan absoluut oor kruisbestuiwing. Dis hoe ‘n towerspel gebeur.

* Moenie bang wees om die grense te verskuif nie.

Wanneer jy ‘n wonderlike span het wat jy kan vertrou en wat jy bemagtig het om besluite te neem, kan jy hulle tot werklike grootheid druk. “Ek sien my rol as die ou wat sê, ‘Reg, dit is wonderlik, maar kan ons dit só laat werk?’ Omdat ek myself omring het met mense wat slimmer is as ek, kan ek die dromer wees. Hulle vertel my dat iets onmoontlik is en ek stry dat dit nie is nie. Ek druk hulle en agt uit die tien kere vind hulle ‘n manier.”

* Kies met wie jy saamwerk uit oortuiging.

“Dit gaan alles terug na passie en het net so betrekking op entrepreneurs as op werknemers. Mense wat net belangstel in hoeveel geld iets vir hulle gaan inbring, sien nie die groter prentjie raak van wat dit neem om iets nuuts te skep nie. Ek stel belang daarin of my span my onderliggende oortuigings deel. Ek glo daaraan dat ons almal voortdurend moet dink ‘Hierdie gaan mense se lewens verander’. As ons dit regkry, sal die res volg. Ware uitvindsels gebeur wanneer mense pret het en met idees rondspeel.”

* Geen plaasvervanger vir ervaring.

Sorg dat daar altyd iemand met regte ervaring aan boord is. “In elke span wat ek nog ooit gebou het, het ek minstens een maanhaar aan boord gehad. Die bedryf mag verander, maar daar is geen plaasvervanger vir ervaring in die regte wêreld nie.” Toe ek jonger was, het ek my pa as klankbord gebruik vir elke besluit wat ek geneem het. Ek het sy insig en raad vertrou. Dit is baie belangrik in elke besigheid. Maak seker dat jy ‘n ervare persoon aan boord het wat die algemene foute gesien het en weet hoe om dit te vermy – en vertrou hul instink.”

* Besoek Standard Bank se BizConnect vir meer inligting.

Kopiereg Standard Bank. Alle regte voorbehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot