AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Wil jy in Afrika gaan boer?

Oorweeg jy dit om elders in Afrika te gaan boer? Lees die lesse uit die Sacada-projek, wat 'n voorloper was van dié “boere-uittog”.

Oorweeg jy dit om elders in Afrika te gaan boer? Lees dan meer oor die Sacada-projek, die voorloper van dié “boere-uittog”.

Mnr. Justice Malanot, ‘n Kroonstadse boer wat regmaak om in Angola te gaan boer, het die lesse wat geleer is uit die Sacada-projek bymekaar gemaak neergepen. Dit bevat lesse van die eerste groep blanke boere wat in die 1990’s Noord-Mosambiek toe is en 10 jaar daar geboer het.

Sacada (South African Chamber for Agricultural Development in Africa) was ‘n stigting met ‘n raad van goewerneurs. Sacada is in 1995 geïnisieer deur wyle oud-senator Dries Bruwer, toe voorsitter van die destydse TLU en dr. Piet Gous, toe voorsitter van die Vrystaatse Landbou-unie.

Altesaam 21 Afrika-state het destyds by Sacada as stigting aansoek gedoen vir landbouhulp en advies, maar hoekom juis die hulp van Suid-Afrikaanse boere?

“Nou selfs ná Dries Bruwer se dood, het ek uit respek vir daardie samewerkingsooreenkoms sy gesin gekontak en hulle insette vir hierdie skrywe gekry rondom die Sacada-nalatenskap. Sy nalentenskap dra vir my gewig, en ek eer hom. Dries Bruwer het ‘n visie en ‘n liefde vir Afrika met my gedeel en ‘n nalatenskap gelaat.”

Lees Malanot se skrywe in die PDF-dokument hieronder. Die skrywer sê sy doel is om pionierboere wat nou in Afrika optrek, skoolgeld te spaar en te help om hulle “skerp” maak.

13 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot