AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wildstropers stiller?

Die wildbedryf wonder oor die redes vir die afname in ongemerkte helikopters wat oor wildplase vlieg.

Rolspelers in die wildbedryf wonder oor die redes vir die afname in ongemerkte helikopters wat oor wildplase vlieg.


Mnr. Pelham Jones, voorsitter van die Private Renostereienaars-vereniging (PROA), sê dit is asof die hele bedryf rondom wildstropery tot ‘n mate stil geword het.


“Dinge het definitief stiller geword, maar ons weet nie of dit ‘n gevolg is van die inhegtenisname van die 11 verdagtes, waarvan die veeartse deel is nie, en of dit weens verhoogde aandag in die media is nie,” sê Jones.


Mnr. Andre Snyman, uitvoerende hoof van eBlockwatch, wat ook by die bestryding van die renosterstropery betrokke geraak het, sê hulle het sedert die arrestasies nog nie weer inligting of klagtes oor sulke helikopters ontvang nie. “Ek dink die bedryf gaan vir ‘n ruk lank nou relatief stil wees, maar dit sal weer iewers kop optel.”


Kennisgewings

Volgens Jones is verskeie versoeke die afgelope weke aan vlieëniers gerig om al die nodige rolspelers in kennis te stel as hulle oor ‘n spesifieke gebied sou vlieg. Dit kan dus ook moontlik wees dat daar minder onsekerheid is oor helikopters wat oor plase vlieg.


Hy sê die enigste vlugte oor wildgebiede waarvan hy die afgelope drie weke bewus is, was in die Pilansberg-omgewing. Dié vlug was egter wettig en is onderneem om ‘n opname te doen.


Nog ‘n renoster gedood

Intussen is nog ‘n karkas van ‘n witrenosterkoei, wat deur stropers doodgemaak is, die afgelope naweek in Noordwes gevind. Jones sê die dier was reeds vyf dae dood toe die karkas opgespoor is, en die koei was swanger.


Die voorval het by die Borakalalo Nasionale Park naby Brits plaasgevind. Voor dié voorval het Sanparke bekend gemaak dat die aantal renosters wat reeds vanjaar deur wildstropers doodgemaak is, op 232 staan.


20 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.46
+0.2%
Silwer
22.16
-0.4%
Palladium
1,850.09
-1.5%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot