AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Windturbines maai onder vlermuise

Don Quixote moes vier eeue gelede die aftog blaas in sy stryd teen windmeulens en nou loop derduisende vlermuise húl rieme ook styf teen dié genadelose grootvlerke.

Ondersoeke is in Duitsland van stapel gestuur oor hoe grootskaalse vlermuisvrektes weens windturbines voorkom kan word. Dít volg na gevind is dat dié land jaarliks sowat 250 000 van sy gevleuelde vriende verloor.

Altesaam 42 windparke is tot dusver by ondersoeke betrek, maar nadere ondersoeke is nodig, berig die Groene Courant. Die Duitse ministerie van omgewingsake behartig die ondersoeke.

Kenners meen egter dat deegliker ondersoeke nodig is om ’n juiste aantal vrektes te bereken, asook oplossings te vind. Die koerant het vroeër berig dat ’n hof bevind het dat die land se Fauna en Flora-wette oortree is toe bevind is dat 20% van die vlermuisbevolking in een gebied weens dié windturbines gevrek het.

Miljoen euros
Die ondersoeke word glo as baie belangrik geag, met sowat een miljoen euros (sowat R12 miljoen) wat reeds daarvoor beskikbaar gestel is. Die vlermuise vlieg glo teen die windturbines vas. ’n Regter het vroeër gesê as een vlermuis weens ’n windturbine vrek, selfs al is dit nie met opset nie, is dit ’n oortreding van die wet.

Die ligging van die windturbines speel ’n groot rol, met slegs enkele vrektes wat by sommige aangeteken word, terwyl tientalle by ander vrek. Windturbines op grond wat intensief vir die landbou gebruik word, is nie ’n groot bedreiging nie, terwyl windmeulens op heuwels of teen die kus ’n groot bedreiging inhou.

Naskrif: Die befaamde Don Quixote het darem nie met sy lewe geboet in sý aanslag teen die windmeulens nie. 

Bron: Groene Courant

Lees ook: Groene Courant

Windkrag in Holland

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.11
+1.0%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.36
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.91
+0.8%
Platinum
1,023.63
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,173
+1.4%
Alle aandele
75,334
+1.4%
Hulpbronne 10
75,189
+1.6%
Industriële 25
92,282
+0.8%
Finansiële 15
15,820
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot