AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4577
32,00
SOYA
02 Des
-
10700
100,00
SUNS
02 Des
-
10822
-64,00
WEAT
02 Des
-
6836,6
-40,40
WMAZ
02 Des
-
5085,2
-41,80
YMAZ
02 Des
-
4946
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

'Wingerdboere trek swaar'

Net soos melk- en graanboere trek wingerdboere ook swaar vanjaar weens swak pryse en hoë insetkoste.

Net soos melk- en graanboere trek wingerdboere ook swaar vanjaar weens swak pryse en hoë insetkoste. “Met wingerdboere gaan dit ook swaar,” vertel mnr. Beyers Truter, Pinotage-ikoon van Beyerskloof, Stellenbosch.


Truter sê dit is duidelik dat wingerdboere veral swaar kry omdat die minimum nuwe wingerde aangeplant word.


“Ek weet nie van iemand in die Boland wat met die afgelope oes nuwe wingerde kon aanplant nie. Dit is ‘n teken van swaarder tye. Ek hoor ook gereeld van wyn- en druiweplase wat in die mark is.”


Moontlike hoër pryse oor twee jaar

Truter verwag dat die pryse van wyn en druiwe moontlik oor die volgende twee jaar kan styg, want minder druiwe is in die afgelope seisoen geoes. “Produksie is laag en in sommige gebiede is slegs tussen vyf en ses ton druiwe per ha geproduseer.”


Stygende insetkoste is een van die grootste probleme wat wingerdboere tans ondervind. “Insetkoste gaan op, maar vanjaar het ons ‘n klein oes gehad terwyl boere steeds dieselfde prys vir van hul produkte kry. Party is so dringend op soek na ‘n inkomste dat hulle hul druiwe teen pryse laer as gewoonlik verkoop net om geld in te kry,” verduidelik Truter.


Die droogte wat die Wes- en Oos-Kaap tans teister het ook ‘n uitwerking op wingerdboere.


Kostes verbonde aan produksie

 Truter sê die meeste boere breek tans net gelyk met uitgawes weens die pryse wat hulle kry.


“Vir rooi kry jy so R2 000 per ton, en uit een ton druiwe kan jy sowat 650 liter wyn maak. Produksiekoste per hektaar beloop sowat R30 000, en as jy ‘n gemiddelde grote oes kry gaan jy net gelyk breek,” verduidelik Truter.


Volgens Truter sou wingerdboere ook ‘n beter bestaan kon maak as die Regering nie so streng was rakende verdere ontwikkeling op wingerdplase wat ‘n ekstra inkomste kon inbring nie.


“Boere kry tans swaar. Mens moet deesdae jou hoed vir hulle afhaal want dis hard om as boer te oorleef,” merk hy op.


22 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.58
-0.4%
Rand - Euro
18.49
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.97
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,800.63
-0.1%
Silwer
22.74
-0.1%
Palladium
1,920.00
-1.3%
Platinum
1,040.50
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,446
-0.6%
Alle aandele
74,492
-0.7%
Hulpbronne 10
74,504
-2.0%
Industriële 25
92,074
-0.1%
Finansiële 15
15,328
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot