AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Woude kan wêreld help red

Afrika se woude en hul aandeel in die beperking van aardverwarming sal in die kollig wees op COP 17.

Afrika se woude en hul aandeel in die beperking van aardverwarming sal in die kollig wees op COP 17, die kongres oor klimaatsverandering wat later vandeesmaand in Durban plaasvind.


Luidens ’n verklaring van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is dit ’n belangrike geleentheid, want woude kan ’n derde van die koolsuurgas wat vrygestel word, absorbeer.


Meer as 1 000 kenners, aktiviste, regeringsonderhandelaars en wêreldleiers sal ’n gelyktydige bespreking oor woude en woudhulpbronne bywoon terwyl die kongres plaasvind. Wouddag, wat vanjaar die vyfde keer sal plaasvind, het ’n belangrike besprekingspunt geword. Vanjaar sal op die rol van woude in Afrika gefokus word. 


Afrika suid van die Sahara

Wetenskaplikes verwag dat Afrika suid van die Sahara een van die streke sal wees wat die hardste deur klimaatsverandering getref sal word. Die vasteland is reeds geraak deur klimaatverwante rampe, soos die droogte wat tans in die Horing van Afrika voorkom.


Verder het die verwoesting van woude reeds daartoe gelei dat groot dele grond wat vir weiding en landbou geskik was, woestynagtig geword het.


Die groot debat sal oor die REDD+-strategie wees. Dié strategie fokus op die vermindering van koolsuurgasvrystelling wat verband hou met die uitkap en agteruitgang van woude in ontwikkelende lande. Met die strategie word miljoene dollars van ryk lande aan ontwikkelende lande geskenk.


Kritici is egter skepties oor die implementering daarvan en verwag korrupsie met die verdeling van die geld. Hulle is ook bekommerd oor grondgryping wat sodoende kan plaasvind, wat gemeenskappe (wat tradisioneel van woude vir hul voortbestaan afhanklik is) kan bedreig.


7 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot