AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wyn van ’n ander kleur

Bosman Family Vineyards, ’n Suid-Afrikaanse wynkelder, bied nou ’n oranjewyn gemaak van Grenache-druiwe.

As wynprodusente onder die Fairtrade­vaandel is Bosman Family Vineyards verbind tot volhoubare praktyke wanneer dit by wynmaak kom. In hul soeke na meer natuurlike wyne het dié wynplaas in Wellington hul nuutste projek onthul­ - ’n oranjewyn gemaak van Grenache blanc-druiwe.

Oranjewyn is tans ’n modegier regoor die wêreld, maar is oorspronklik van Georgië en Armenië. Die wyn word soos rooiwyn gemaak. Tydens fermentasie word die wyn in kontak met die doppe gebring en dit veroorsaak dat tanniene, fenole en geure vorm, asook die oranje kleur van die wyn.

Die wyn word oor drie weke natuurlik gegis. Dit beteken dat die fermentasieproses geensins aangehelp word nie. Die doppe word uiteindelik in ’n pres sag gedruk en die wyn word in ouer houtvate geplaas. Vir Corlea, die wynmaker op Bosman Family Vineyards, was dit belangrik om te verseker dat die wyn steeds tegnies korrek gemaak word. Om te verhoed dat die wyn oksideer het sy klein hoeveelhede swaeldioksied byvoeg.

Hierdie unieke kleur wyn is vernoem na die Bosman­familie se oortuiging: Fides, Spes et Amor, wat geloof, hoop en liefde beteken, en is ’n moderne interpretasie van oranjewyn.

Die Fides 2013 oranjewyn is die eerste reeks van interessante en ongewone wyne wat deur Bosman Family Vineyards gemaak is. “Wees op die uitkyk vir ons volgende reeks, want ons het baie idees,” sê Corlea.

Die wyn is slegs beskikbaar op die plaas en kan ook vanaf hul webwerf, www.bosmanwines.com, teen R150 ’n bottle bestel word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.77
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.19
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,979.29
+0.5%
Silwer
22.98
+0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,910
+0.2%
Alle aandele
75,433
+0.3%
Hulpbronne 10
64,893
-1.3%
Industriële 25
102,546
+0.8%
Finansiële 15
15,385
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot