AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Wyn-weerstand teen sterk rand

Dit lyk asof Suid-Afrikaanse wyn sy regmatige plek in Europa begin inneem.

Dit lyk asof Suid-Afrikaanse wyn hul regmatige plek in Europa begin inneem.

"Dit is nie meer nodig om Suid-Afrika as 'n wynland te bemark nie en ons kan op die wyn self fokus. Suid-Afrika staan egter nou voor die uitdaging om volumes te verhoog én winsgrense te handhaaf," sê me. Su Birch, hoofamptenaar van Wines of South Africa (Wosa).

Ondanks die sterker rand, wêreldwye ooraanbod en kwaai mededinging kon die Suid-Afrikaanse wynbedryf steeds die waarde en volume van uitvoer na Brittanje verhoog en groot vordering in die Duitse en Sweedse markte maak.

Birch sê sy verwag dat die totale uitvoer vir die jaar minstens 14 % hoër sal wees as die 237 miljoen liter van 2003. Kleinhandelverkope van Suid-Afrikaanse wyne in Brittanje het (wat volume en waarde betref) die eerste keer tot meer as 10 % gestyg. Hoewel die meeste wynproduserende lande gedwing is om pryse te verlaag in die Britse kleinhandelmark, het die gemiddelde prys van Suid-Afrikaanse wyn van £3,68 verlede jaar tot £3,80 per bottel gestyg.

Birch sê die belangrikste verandering is dat talle Suid-Afrikaanse produsente van die laagste waardeprysklas na kategorieë met gesonder marges kon beweeg het en só die indruk verander het van Suid-Afrika as 'n verskaffer van uitsluitlik waardewyne vir die massamark bestaan.

"Dit was ons doel om in 2005 'n half miljoen kissies wyn vir £5 of meer in Brittanje te verkoop en ons het dié mikpunt 'n jaar vroeër bereik. Suid-Afrika groei ook vinniger as enige van ons mededingers in die £7 tot £8 prysklas."

Statistiek van die Amerikaanse Sensusburo toon dat uitvoer na dié land die eerste ses maande van die jaar met 44 % in waarde en 41 % in volume toegeneem het teenoor 2003.

19 November 2004

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot