AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Wynboere ‘by vurk in pad’

PriceWaterhouseCoopers se jongste verslag wat insig in die wynbedryf bied, het weereens die benarde posisie waarin wynboere hulle bevind, bevestig.

PricewaterhouseCoopers (PwC) se jongste verslag wat insig in die wynbedryf bied, het weereens die benarde posisie waarin wynboere hulle bevind, bevestig.


Terwyl wynpryse met sowat 19% gestyg het die afgelope drie jaar, het koste meer as verdubbel en dit lyk nie asof wynkelders dié geweldige kostestygings na die eindverbruiker kan deurgee nie.


“Baie wynbesighede is by ‘n strategiese vurk in die pad en vorentoe sal hulle gedwing word om ‘n langtermynbesluit te neem oor die doeltreffende bestuur van dié klein marge om volhoubaarheid vir die al die rolspelers in die waardeketting te verseker,” het mnr. Frans Weilbach, PWC se wynbedryfspesialis-vennoot, tydens die bekendstelling op Rawsonville gesê.


Die verslag dien as ‘n indeks vir prestasiemeting, en produsentekelders en landgoedere kan hul eie syfers met dié standaard vergelyk.


Mnr. Marco van Tonder van PwC op Worcester sê hoewel die wynprys sedert verlede jaar met meer as die inflasiekoers gestyg het, het koste met 39% gestyg. Die bedryf voer gemiddeld 50% van sy wyn uit, maar produsentekelders net 11%.


Vanjaar se verslag verskil van die voriges deurdat dit benewens die finansiële oorsig ook afdelings vir die verskaffingsketting en menslike hulpbronne insluit. Prof. Johan Louw van die Universiteit van Stellenbosch se Departement Logistiek sê indien die wynbedryf meer mededingend wil wees, moet dit meer aandag gee aan die prestasie van die verskaffingsketting, veral wat betref vraagvoorspelling, diensvlakke en inventarishouding.


Daar is ook ruimte vir verbetering op die veld van menslike hulpbronbestuur. Meer as die helfte van wynkelders het geen “toegewyde kapasiteit vir menslike hulpbronbestuur” nie, het mnr. Crispin Swart,  bestuurder by PwC, gesê.


26 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot