AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wynplaas bly Plett verkoop vir miljoene

Die Luka-boetiekwynplaas naby Plettenbergbaai is vir ná aan die vraprys van R7,25 miljoen verkoop.

Die Luka-boetiekwynlandgoed se Sauvignon Blanc het in 20121 ’n silwer Internasionale Michelangelo-prys gekry en verlede jaar ’n dubbelgoud- Vitis Vinifera-prys. Me. Ling Dobson, prinsipaal van Pam Golding Eiendomme in Plettenbergbaai en Knysna wat die 7 hektaar-eiendom bemark het, sê die omgewing word al bekender as wynstreek en het selfs nou ’n wynroete en wynfees.

Volgens Dobson is daar 18 nuwe wynplase wat in die omgewing ontwikkel word, met 50 hektaar wingerd. Sewe van hierdie plase se wyn word in die Bramon-kelder gemaak, wat Pam Golding nou vir R33 miljoen bemark. Dobson sê die plaas beslaan 17,475 hektaar en sy wyne het verskeie pryse gewen. Bramon was die eerste produserende wynplaas so ver oos van die Wes-Kaap en het sy eerste wingerde in 2000 aangeplant. Die landgoed dien as ’n sentrale produksiegerief vir die streek.

Bramon was volgens haar die pionier en dryfkrag agter die streek se wyn- en vonkelwynroete en word ondersteun deur Plettenbergbaai se toerismeorganisasie. Daar is verder ’n drieslaapkamerhuis met ’n swembad met ’n uitsig oor berge en ’n waterval het, ’n tweeslaapkamerhouthuis en ’n eenmanwoonstel. Die eiendom het verder ook ’n restaurant met plek vir 200 mense, ’n proelokaal, twee damme en 700 m rivierfront.

Dobson sê Plettenbergbaai se wynstreek word met dié van Nieu-Seeland vergelyk wat aangaan klimaat- en geografiese eienskappe, asook die styl van wyne wat hier gemaak word. Sy sê verkope van eiendomme in die algemeen in Plettenbergbaai en Knysna toon gesonde groei en die agentskap het met meer as R84 miljoen se verkope van Maart tot Augustus beklink.

Die gemiddelde verkoopsprys was R2,775 miljoen, wat 30% meer is as verlede jaar. Benewens plaaslike kopers, het Kaapse kopers nou hul Gautengse neefs en niggies verbygesteek, terwyl daar ook kopers is uit Duitsland, die Verenigde Arabiese Emirate, Botswana, Swede en Brittanje.

Dobson sê benewens die groei in verkope van residensiële eiendomme, was daar ook ‘n beduidende toename in belangstelling in plase, nywerheids- en kommersiële eiendomme.

Wingerde op die Bramon-wynlandgoed naby Plettenbergbaai. Pam Golding Eiendomme bemark die plaas van 17,475 ha teen R33 miljoen en het onlangs die Luka-boetiekwynplaas vir sowat R7 miljoen verkoop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot