AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Wys jou fotovaardighede en wen!

Oral op die Suid-Afrikaanse platteland is die wonderlikste geleenthede om foto’s te neem. Neem jou kans waar en skryf in vir ons fotokompetisie.

Oral op die Suid-Afrikaanse platteland is daar die wonderlikste geleenthede om foto’s te neem – van klein kuikentjies tot groot stoetbulle, bome, diere, veldblomme, voëls en nog veel meer.


Neem nou jou kans waar en skryf in vir ons landboufotokompetisie. Jy kan puik pryse  wen en sommer jou vaardighede met die kamera te verfyn. Die enigste vereiste is dat jy nie ’n professionele fotograaf mag wees nie.


Daar is vier kategorieë waarvoor jy kan inskryf, dus is daar vele opsies en almal kan pryse wen. Wys wat jy met ’n kamera kan regkry. Wie weet, dalk publiseer Landbouweekblad jou foto’s op ons webwerf en in ons tydskrif! Die eerste kategorie is Boerderytonele: bewerkbare grond en vee.


Tweede kategorie: Natuurlike omgewing en landskappe.


Derde kategorie: Troeteldiere/Humor.


Vierde kategorie: Plaasmense


Algehele wenners

Die algehele wenner loop weg met ‘n iPad, ‘n DStv Drifta, sowel as R10 000 kontant! Die tweede prys is twee nagte se verblyf vir twee in ’n luukse suite met drie maaltye per dag, sowel as tee, koffie, koek, gebak en peuselhappies. Die wenners sal ook op twee wildritte per dag getrakteer word. Die derde prys is ‘n Sony DCR- CX110-videokamera met 25x- optiese skuiflens. Die kamera neem video’s in 2 megapixelresolusie en foto’s teen 3 megapixel-resolusie. Die CX110 spog met ‘n Dolby®- digitale 2CH-stereoformaat en 2.7”-LCD-raakskerm. ‘n Gebruikersvriendelike videokamera vir elke dag se gebruik.


Kategorie-wenners

Die eerste kategorie-prys is ‘n Olympus SZ-20 ter waarde van R2 580. Die 30.4 mm-dun SZ-20 het ‘n 16 megapixel-resolusie en ‘n 12.5xwyehoek- optiese skuiflens- die 35 mm-filmekwivalent van 24-300 mm - sowel as ‘n 3”-LCD-skerm. Die 28.5 mm-dun Olympus VR-310, die tweede kategorieprys, het ‘n 14 megapixel-resolusie en ‘n 10x- wyehoek optiese skuiflens – die 35 mm-filmekwivalent van 24-240mm - sowel as ‘n 3”-LCD-skerm. Die superdun 19.3 mm-breë Olympus VG-130 het ‘n 14 megapixelresolusie en ‘n 5x- wyehoek optiese skuiflens - die 35 mm-filmekwivalent van 26-130 mm - sowel as ‘n 3”-LCD-skerm. Dit is die derde kategorieprys.


Hoe om in te skryf:

Stap 1: Stof die kamera af

Stap 2: Neem ‘n paar mooi kiekies

Stap 3: E-pos jou foto’s, met die tema in die onderwerpreël, na lbwfotos@media24.com.


Kompetisiereëls:

Die kompetisie sluit op 9 Maart 2012 om 17:00. Met die deelname aan die kompetisie en met die voorlegging van die foto’s gee elke deelnemer aan Landbouweekblad ewigdurende toestemming om die materiaal na goeddunke wêreldwyd en sonder enige vergoeding te gebruik. Met die voorlegging van die foto’s gee elke deelnemer aan Landbouweekblad toestemming om die materiaal in sy media te gebruik.


Onder Landbouweekblad se media tel sy webwerf en bemarkingsmateriaal, asook toekomstige publikasies en films, maar dit is nie daartoe beperk nie. ’n Fotograaf sal die nodige erkenning kry as enige van sy/haar foto’s vir dié doel gebruik word.


Geen professionele fotograwe mag inskryf nie. Wenners moet bereid wees om hul name en foto’s te laat publiseer. Die wenners sal in kennis gestel word. Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie vir kontant omgeruil word nie.


Personeellede (en hul familielede) van Media24, Megaprom en die borge mag nie deelneem nie. Media24, Megaprom en die borge aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat kan voortspruit uit deelname aan hierdie kompetisie nie. Die borge is verantwoordelik vir die uitstuur van pryse aan die wenners binne ’n redelike tydperk.


Stem vir jou gunstelingfoto deur "lbwfotos" en die foto se kode na 32248 te SMS. Elke SMS kos R1.50. Onbeperkte stemme word toegelaat. Jy moet 'n geregistreerde gebruiker van die selfoon wees. Indien nie, moet jy die eienaar se toestemming hê dat jy met haar/sy foon aan die kompetisie mag deelneem.


3 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot