AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Yara is terug in die Wes-Kaap

Die chemiese maatskappy Yara is terug in die Wes-Kaap en beplan om een van dié grootste landbouchemiese verskaffers in Afrika te word.

Die internasionale chemiese maatskappy Yara het onlangs die voormalige Yara Western Cape teruggekoop van Farmsecure. Die maatskappy is nou bekend as Yara Cape en lewer diens en produkte in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en ’n gedeelte van die Noord-Kaap. Weens ekonomiese omstandighede het die maatskappy besluit om in 2010 uit Suid-Afrikaanse kleinhandel te onttrek. Die hele Suid-Afrikaanse arm is toe aan Farmsecure verkoop wat toe as Kynoch handel gedryf het.

Mnr. Ig Ferreira, algemene bestuurder by Yara Kaap, het gesê dat die maatskappy destyds ’n knou gekry het weens die resessie. Die situasie het egter nou herstel en Yara is nou terug met ’n langermynvisie in die Kaap as deel van sy Afrika- en internasionale strategie. “Ons beplan om infrastruktuur te verbeter, wat die verbetering van aanlegte sal insluit,” het hy by ’n Yara-kliëntedag op Hermon gesê.

Mnr. Egil Hogna, vise-president van Yara Internasionaal, het gesê Yara beplan om baie uit te brei in Afrika vanweë die vasteland  se groot groeipotensiaal: “Ons beplan om een van dié grootste landbouchemiese verskaffers in Afrika te word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot