AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrae en antwoorde: App-winkels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Vrae en antwoorde: Google Play Store

1. Hoe kanselleer ek my Landbou.com-intekening op die Google Play Store? 

· Maak die Google Play-toepassing oop.

· Klik op die profiel-ikoon regs bo.

· Klik op Payments & subscriptions en dan Subscriptions.

· Kies die intekening wat jy wil kanselleer.

· Klik op Cancel subscription.

· Volg die instruksies.

2. Sal ek my intekening kanselleer as ek die Landbou.com-toepassing op my selfoon uitvee?

Nee. As jy die Landbou.com-toepassing op jou selfoon uitvee, sal dit nie jou intekening kanselleer nie. Jy sal bogenoemde stappe moet volg om jou intekening op die Google Play Store te kanselleer. 

3. Kan ek 'n terugbetaling kry as ek my intekening op die Google Play Store kanselleer?

Vir inligting oor intekeningterugbetalings, gaan na returns and refunds on Google Play.

4. Hoe kan ek kyk of my Landbou.com-intekening suksesvol op die Google Play Store gekanselleer is?

· Maak die Google Play-toepassing op 'n Android-toestel oop.

· Klik op die profiel-ikoon regs bo.

· Klik op Payments & subscriptions en dan Subscriptions.

· Onder Subscriptions, gaan die lys van intekeninge na vir intekeninge wat verval het.

5. Wat gebeur nadat ek my intekening gekanselleer het?

Wanneer jy 'n intekening kanselleer, sal jy steeds jou intekening kan gebruik vir die tydperk waarvoor jy reeds betaal het. Byvoorbeeld, as jy 'n maandelikse intekening op die 1ste dag van die maand koop en jou intekening op die 10de dag van die maand kanselleer:

· Sal jy toegang hê tot die intekening tot aan die einde van die tydperk waarvoor jy betaal het (bv. die laaste dag van die maand).

· Sal jy nie op die volgende faktuurdatum (bv. die 1ste van die volgende maand) 'n rekening ontvang nie.

· Kan jy aan die einde van die faktuurtydperk via 'n alternatiewe metode inteken (deur bv. 'n geborgde intekening op die 1ste dag nadat die toegang verval het te gebruik).

Vrae en antwoorde: iStore (Apple)

1. Hoe kanselleer ek my Landbou.com-intekening op my Apple-toestel?

· Maak die Settings-toepassing op jou Apple-toestel oop.

· Klik op jou naam.

· Klik op Subscriptions.

· Klip op die intekening wat jy wil bestuur.

· Klik Cancel subscription.

2. Sal ek my intekening kanselleer as ek die Landbou.com-toepassing op my Apple-toestel uitvee?

Nee. As jy die Landbou.com-toepassing op jou selfoon uitvee, sal dit nie jou intekening kanselleer nie. Jou intekening sal voortgaan, wat sal veroorsaak dat jy weer gefaktureer sal word aan die begin van elke nuwe faktureringsperiode as jy nie jou intekening meer as 24 uur voor jou huidige faktuurtydperk kanselleer nie.

3. Kan ek 'n terugbetaling kry as ek my intekening op my Apple-toestel kanselleer?

Jy het die reg om hierdie intekening met onmiddellike ingang te kanselleer en kan enige tyd 'n proporsionele terugbetaling ontvang. Om dit te doen, kontak Apple Support.

4. Hoe kan ek kyk of my Landbou.com-intekening suksesvol op my Apple-toestel gekanselleer is?

Jy kan na jou intekeninge gaan deur die stappe hierbo te volg. As jy nie die opsie sien om die intekening te kanselleer nie, is die intekening reeds gekanselleer en sal dit nie hernu word nie. 

5. Wat gebeur nadat ek my intekening gekanselleer het?

Wanneer jy 'n intekening kanselleer, sal jy steeds jou intekening kan gebruik vir die tyd wat jy reeds betaal het. Byvoorbeeld, as jy 'n maandelikse intekening op die 1ste dag van die maand koop en jou intekening op die 10de dag van die maand kanselleer:

· Sal jy toegang hê tot die intekening tot aan die einde van die tydperk waarvoor jy betaal het (bv. die laaste dag van die maand).

· Sal jy nie op die volgende faktuurdatum (bv. die 1ste van die volgende maand) 'n rekening ontvang nie.

· Kan jy aan die einde van die faktuurtydperk via 'n alternatiewe metode inteken (deur bv. 'n geborgde intekening op die 1ste dag nadat die toegang verval het te gebruik).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot