AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Boereplan 'n deurbraak met toediening van kalk

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Die veelsydige AiO-werktuig, waarmee kalk of verkorrelde kalk op die regte diepte ingewerk word. Dit kan suurgrond vinniger norma­liseer as met tradisionele metodes. Kalk en fosfaat beweeg nie vanself in die grond nie en moet dus dieper ingewerk word om wortelontwikkeling te verbeter. FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Die veelsydige AiO-werktuig, waarmee kalk of verkorrelde kalk op die regte diepte ingewerk word. Dit kan suurgrond vinniger norma­liseer as met tradisionele metodes. Kalk en fosfaat beweeg nie vanself in die grond nie en moet dus dieper ingewerk word om wortelontwikkeling te verbeter. FOTO: CHARL VAN ROOYEN

Sy bekendste ontwerp was ’n ry-onafhanklike mielieplukkerkop waarmee hy saam met die ry, reg oor die ry en skuins oor die ry kon mielies oes danksy aangepaste awegaars. Die Duitse werktuigvervaardiger Claas het later die patentlisensie daarvoor gekoop. Van der Merwe het ’n stroperkop vir Claas gebou en in die proses is die wêreldrekord nie-amptelik tot 104 ton mielies per uur verhoog.

Sy grootste deurbraak is ’n werktuig waarmee kalk of verkorrelde kalk op die regte diepte ingewerk word, waar dit suur grond vinniger kan normaliseer as met die gewone uitstrooimetode. Hy noem dit All in One (AiO) omdat dit verskillende take kan verrig. Die goedkoopste metode om kalk, gips, kunsmis of organiese produkte toe te dien, is deur dit met ’n presisiestrooier oor die land uit te strooi.

Dan lê dit egter op die grond en moet op ’n manier in die grond ingewerk word. Van der Merwe se werktuig het tande wat die grond diep losbreek. In elke tand is gate op verskillende hoogtes vir die vasbout van twee regopstaande vlerkskare aan weerskante en op die verlangde werkdiepte.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.5%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,765.23
-0.1%
Silwer
23.21
-0.5%
Palladium
2,023.50
-2.7%
Platinum
1,039.00
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot