AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6900
-20,00
CORN
19 Okt
-
3075
-10,00
SOYA
19 Okt
-
7162
-43,00
SUNS
19 Okt
-
10615
12,00
WEAT
19 Okt
-
5725
-17,00
WMAZ
19 Okt
-
3186,4
-13,60
YMAZ
19 Okt
-
3344
-12,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Boereplan: Veehantering in ’n kits

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Die Easy Tilt bestaan uit ’n pypraamhok met pypsirkels aan die kopkante. Die struktuur word in ’n drukgang geplaas om skape een-een deur die linkerkantste hek te laat beweeg. Ná behandeling kan die dier verder deur die regterkantste hek beweeg. Die kantrame van die pyphok skarnier op die basisplaat. Om die skaap in ’n omgekeerde V-vorm te immobiliseer, word die kantrame aan die bokant van die hok vasgeklem. Wanneer die hele struktuur omgekantel word, lê die dier met sy rug in ’n wig. Foto’s: Robby de Beer
Die Easy Tilt bestaan uit ’n pypraamhok met pypsirkels aan die kopkante. Die struktuur word in ’n drukgang geplaas om skape een-een deur die linkerkantste hek te laat beweeg. Ná behandeling kan die dier verder deur die regterkantste hek beweeg. Die kantrame van die pyphok skarnier op die basisplaat. Om die skaap in ’n omgekeerde V-vorm te immobiliseer, word die kantrame aan die bokant van die hok vasgeklem. Wanneer die hele struktuur omgekantel word, lê die dier met sy rug in ’n wig. Foto’s: Robby de Beer

'n Toestel wat dit maklik maak om skape te merk, kastreer, sterte af te sny en kloue te knip is die geesteskind van twee Oos-Kaapse boere wat ’n ingenieursonderneming as ’n bykomende boerderyvertakking op hul plaas bedryf.

Dié skaapkantelaar van ’n pa en seun van Gqeberha haal die pyn uit rugbreekwerk. Mnr. Robby de Beer en sy seun, ook Robby, het die Easy Tilt onlangs by hul produkreeks gevoeg wat op die plaas Breakaway, sowat 30 km buite die stad vervaardig word.

Die doel is om diere met die minste moeite en arbeid te hanteer. Hulle ervaar ’n toenemende vraag na verskuifbare toerusting van boere in die omgewing. Robby jr. sê veeboere huur ál meer grond in plaas van te koop weens Suid-Afrika se grondkwessie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,782.71
+1.0%
Silwer
23.74
+2.4%
Palladium
2,088.00
+3.9%
Platinum
1,057.76
+1.9%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
+0.5%
Industriële 25
84,631
+0.2%
Finansiële 15
13,990
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons wees maats
Baie toegewyd. Mense mens. Lief vir natuur en avonture daarin. Lief vir motorfietsry en hengel. Lief vir diere. Gelowige wat lewendige verhouding het met Vader en Jesus en...
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot