AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4816
-2,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10403
156,00
WEAT
07 Okt
-
7205
-5,00
WMAZ
07 Okt
-
5078
18,00
YMAZ
07 Okt
-
4645
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Boereplanne: Soveel probleme, soveel oplossings

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 UIT NOOD GEBORE
Mnr. Bertus Goosen van Lobatse, Botswana, se werkbank met ’n klein aambeeld en bankskroef is deur die beoordelaars as uiters doelmatig bestempel. Dié boereplangeesdriftige was die wenner in die afdeling vir aangepaste masjinerie, werktuie en landboutoerusting. Goosen, wat met beeste, skape en varke boer, asook graan en hooi verbou, sê aan die begin van die covid-19-inperking kon hy nie hoefysters in die hande kry nie. Hy het die aambeeld van ’n treinspoorstaaf gemaak om ou hoefysters weer diensbaar te maak. Hy het dit op ’n dik staalplaat gemonteer. Die pote kan afskroef as die werkbank vervoer moet word. Die aambeeld het gleuwe waarin ’n hoefyster verstel kan word en gate waarin ou spykers wat vassit, uitgeslaan kan word. Die hoefyster kan ook op die werkbank reguit getimmer word. Besoek Landbou.com vir ’n video hiervan.

NAVRAE: Mnr. Bertus Goosen, 
00264 71 680 498.
UIT NOOD GEBORE Mnr. Bertus Goosen van Lobatse, Botswana, se werkbank met ’n klein aambeeld en bankskroef is deur die beoordelaars as uiters doelmatig bestempel. Dié boereplangeesdriftige was die wenner in die afdeling vir aangepaste masjinerie, werktuie en landboutoerusting. Goosen, wat met beeste, skape en varke boer, asook graan en hooi verbou, sê aan die begin van die covid-19-inperking kon hy nie hoefysters in die hande kry nie. Hy het die aambeeld van ’n treinspoorstaaf gemaak om ou hoefysters weer diensbaar te maak. Hy het dit op ’n dik staalplaat gemonteer. Die pote kan afskroef as die werkbank vervoer moet word. Die aambeeld het gleuwe waarin ’n hoefyster verstel kan word en gate waarin ou spykers wat vassit, uitgeslaan kan word. Die hoefyster kan ook op die werkbank reguit getimmer word. Besoek Landbou.com vir ’n video hiervan. NAVRAE: Mnr. Bertus Goosen, 00264 71 680 498.

Talle boereplanne wat plaaswerk doeltreffender maak, het vanjaar aandag getrek in die boereplannekompetisie, wat Graan SA saam met Omnia Nutrilogie® en Landbouweekblad aanbied. 

Die inskrywings vir die gewilde Nampo-boereplannekompetisie was vanjaar dalk nie die grootste nóg nie, maar dit bly ’n fassinerende uitstalruimte van vindingrykheid. Dr. Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA, het op die prysuitdelingsgeleentheid gesê Nampo gaan oor ’n visie, nuwe idees en tegnologie.

“Ons wil seker maak die boer het baie dinge om op te konsentreer om volhoubaar en winsgewend te wees. Hierdie vernuwende planmakers dra daartoe by.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,713.73
+0.1%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
934.00
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot