AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Byeboer hou bye veilig met betonkorwe

akkreditasie
Die bewapende betonwande en deksels van die byekorwe is lekker dik. Van Zyl sê ’n mens breek dit nie sommer met ’n gewone hamer nie, 
jy het spesiale toerusting nodig as jy nou sy heuning wil steel.
Die bewapende betonwande en deksels van die byekorwe is lekker dik. Van Zyl sê ’n mens breek dit nie sommer met ’n gewone hamer nie, jy het spesiale toerusting nodig as jy nou sy heuning wil steel.
As jy naby die betonoerwoud boer, is diefstal dikwels jou voorland. Die Gautengse byeboer mnr. Louis van Zyl het diewe se lont kortgeknip met betonkorwe, wat nie net diefstal uitskakel nie – die heuningproduksie het ook ’n hupstoot gekry.

As jy naby die betonoerwoud boer, is diefstal dikwels jou voorland. Die Gautengse byeboer mnr. Louis van Zyl het diewe se lont kortgeknip met betonkorwe, wat nie net diefstal uitskakel nie – die heuningproduksie het ook ’n hupstoot gekry. 

Diefstal, veldbrande, ratels en vandalisme het ’n byeboer van Carletonville in Gauteng, mnr. Louis van Zyl, soveel skade berokken dat hy besef het hy sal ’n plan moet maak om sy byeswerms beter te beskerm.

Sy korwe is gereeld deur vandale geplunder, mense wat heuning wil steel en dan sommer die hele korf oopbreek om daarby uit te kom of sommer net uit pure moedswilligheid breek.

As dit nie die vandale was nie, was dit ratels wat die korwe gebreek het. Boonop loop die gebied gereeld deur onder veldbrande en Van Zyl sê, selfs al maak ’n mens die gebied rondom ’n korf skoon, waai daar gereeld kooltjies teen die kaste vas en dan brand dit uit.

Die grootste probleem is egter diefstal. Van Zyl meen die sondaars is ander byeboere wat nie die geld wil bestee om korwe te koop nie. Hy het van 30% tot 40% van sy korwe elke jaar aan een van hierdie elemente verloor.

’n Byeboer se registrasienommer en kontakbesonderhede kan aan die binne­kant van die korf aangebring word, wat dit maklik herkenbaar maak, sou ’n mens vermoed iemand boer dalk met ’n korf wat hulle by jou gesteel het. Standaardrame pas binne in die korwe.

’n Plan met beton

Van Zyl het begin om byekaste uit beton te bou in ’n poging om die vandalisme en die plundering van sy korwe te voorkom. Hy het sy eie gietvorms van 3 mm-staalplate gemaak en tien korwe gemaak en vir sowat ses maande gebruik om te kyk of dit werk. “Ek was verbaas om te sien dat ek beter heuning uit daardie korwe kry as uit my houtkorwe,” vertel hy.

Die staal-bewapende beton se sand-klip-en- sementmengsel is dieselfde as dié wat ingenieurs vir brûe spesifiseer. Selfs die deksel is met staal versterk en word dig gehou deur ’n 15 mm-ysterstaaf wat net met ’n spesiaal-ontwerpte sleutel oopgesluit kan word.

Van Zyl wys daarop dat hierdie kaste net gebruik word op plekke waar ’n mens dit permanent wil los. Dit is te swaar om na gelang van blomseisoene tussen gewasse en boerderye rondgeskuif te word. “Die betonkaste se voordeel is ook hul nadeel,” sê Van Zyl.

Die betonkorwe wat uit drie dele bestaan, weeg sowat 200 kg wanneer alles aanmekaar is. Waar ’n mens gewoonlik tot 30 houtkorwe op ’n een-ton-bakkie kan laai, laat die betonkorwe jou nie toe om meer as vier op ’n slag te vervoer nie.

In die veld is die bye ewe gelukkig in hul betonkorwe as in die tradisionele houtkorwe. Daar was geen afname in heuning­produksie nie, sê Van Zyl.

Van Zyl sê daar is mengsels wat ’n mens kan gebruik met vullers wat die korwe ligter sal maak, maar dit sal hulle ook verswak. Met die brugsterktebeton is dit net die Carletonville-omgewing se onwettige myners wat die nodige toerusting het om sy korwe oop te breek.

Vir die 300 betonkorwe wat hy in die veld het, is sy verliese aan vandale en diewe nou skaars 3%. “Die skurke kon tot dusver nog net deur agt van my korwe kom.”

Vir die bye werk die betonkorwe net so goed soos die houtkorwe en Van Zyl sê die heuningproduksie is dieselfde en in party opsigte selfs beter as voorheen.

Hy maak die korwe op bestelling vir ander byeboere en ’n volledige korf kos R750. Die byeboer se registrasienommer kan binne in die kas in die nat sement aangebring word. Selfs al word dit gesteel, is die korwe dus steeds maklik om uit te ken.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n liefde volle metgesel
Ek is n liefde volle mens. Betroubaar Loop nie rond nie en soek net ware liefde Ek is ook n nederige mens
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot