AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4816
-2,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10403
156,00
WEAT
07 Okt
-
7205
-5,00
WMAZ
07 Okt
-
5078
18,00
YMAZ
07 Okt
-
4645
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Rooster eie soja vir kosteslim voer

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die komponente van die 
sojaboonrooster. Van links is ’n saadbak met ’n kapasiteit van 1 ton wat teen ’n verrigting van 100 kg/uur die stelsel 10 uur lank kan laat werk. Daarna voer ’n awegaar die soja deur ’n eenheid wat die onsuiwerhede uit die voorraad deur die grys pyp verwyder. Die sojapitte beweeg deur die roostereenheid (die blink silinder) voordat dit aan die regterkant in ’n tregterbak stort. Wanneer die geroosterde saad met ’n awegaar na die volgende opgaarbak gevoer word, help ’n waaiereenheid om dit te verkoel voordat dit deur ’n hamermeul gaan en die meel in 40 kg-sakke verpak word.
Die komponente van die sojaboonrooster. Van links is ’n saadbak met ’n kapasiteit van 1 ton wat teen ’n verrigting van 100 kg/uur die stelsel 10 uur lank kan laat werk. Daarna voer ’n awegaar die soja deur ’n eenheid wat die onsuiwerhede uit die voorraad deur die grys pyp verwyder. Die sojapitte beweeg deur die roostereenheid (die blink silinder) voordat dit aan die regterkant in ’n tregterbak stort. Wanneer die geroosterde saad met ’n awegaar na die volgende opgaarbak gevoer word, help ’n waaiereenheid om dit te verkoel voordat dit deur ’n hamermeul gaan en die meel in 40 kg-sakke verpak word.

Hy was al van ’n voedingkundige tot ’n lewendehawebemarker, maar sy eie stuk grond was altyd mnr. Johannes de Beer van Wolmaransstad se mikpunt. Die plaas Uitkyk is in ’n gebied geleë waar sojabone geredelik verbou word.

Die gedagte om dié produk sommer op sy plaas te verwerk, het ontstaan die dag toe hy die plaas kon koop. Volvetsoja is ’n belangrike komponent van saamgestelde rantsoene, veral omdat al hoe meer boere wegbeweeg van voorafgemengde lekprodukte.

“Die rooster van volvetsoja is die bekostigbaarste proses vir plaasverwerking. Buitendien is dit nie by al die koöperasies te kry nie, en indien wel, is dit duur.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,713.73
+0.1%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
934.00
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot