AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

Vanjaar se topplanne: Innovasie sonder einde

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Groot hulpmiddel. Mnr. Fanie Lerm het twee “wipplank”-sonpaneelstelsels plus statiese sonpanele wat help om krag vir besproeiing, watervoorsiening aan sy skape en huishoudelike gebruik op te wek.
Groot hulpmiddel. Mnr. Fanie Lerm het twee “wipplank”-sonpaneelstelsels plus statiese sonpanele wat help om krag vir besproeiing, watervoorsiening aan sy skape en huishoudelike gebruik op te wek.

Sonkrag is kragtig, maar die meeste statiese panele benut nie ’n volle dag se opwekkingsvermoë nie. ’n Kantelraamwerk van meestal bestaande materiaal rig panele ten volle na die son en verseker twee tot vier uur bykomende opwekking per dag – en ’n veel laer Eskomrekening.

Die besproeiings-en-kleinveeboer mnr. Fanie Lerm boer die afgelope ses jaar op die plaas Wilgerivier by Ladismith. Hy en sy vrou, Antoinette, het voorheen op Middelpos by Kakamas met Damaras geboer, waar hul seun, Faan, nou die leisels hou.

Kort nadat hulle die nuwe plaas gekoop het, het hulle sonpanele aangebring om die huis en boerderybedrywighede van krag te help voorsien.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot