AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verskuifbare hok vir skrophoenders

akkreditasie
Die verskuifbare hoenderhok kan op wiele rondgeskuif word sodat skrophoenders op 
verskillende plekke kan skrop en die grond bemes.
Die verskuifbare hoenderhok kan op wiele rondgeskuif word sodat skrophoenders op verskillende plekke kan skrop en die grond bemes.
’n Staalhoenderhok vir skrophoenders kan jou duisende rande uit die sak jaag, maar mnr. Gert Daniels, ’n plaaswerker op mnr. Johann Coetzee se skoonpa se plaas, het ’n maklik verskuifbare houthok van afvalhout en sifdraad geprakseer.

’n Staalhoenderhok vir skrophoenders kan jou duisende rande uit die sak jaag, maar mnr. Gert Daniels, ’n plaaswerker op mnr. Johann Coetzee se skoonpa se plaas, het ’n maklik verskuifbare houthok van afvalhout en sifdraad geprakseer.

Op die plaas Môrelig buite Bredasdorp het mnr. Henk Aggenbagh ’n paar jaar gelede besluit om skrophoenders as vertakking by te voeg.

Om hul mis ten volle te benut, het Daniels die hok ontwerp sodat die hoenders elke dag maklik verskuif kan word. “Terselfdertyd word hulle veilig gehou teen roofdiere.”

Nie ’n plank of sifdraad is aangekoop vir die bou van die verskuifbare hoenderhok nie.
’n Lêkassie aan die agterkant van die binnedeel van die hok maak eiers uithaal maklik.

Die hok hou tot tien volwasse henne op ’n slag, en is ook ideaal om kuikens in groot te maak. Dit bestaan uit ’n buitedeel (’n deels beskutte “stoepie”) en ’n binnehok, verbind deur ’n skuins loopvlak, wat snags as deurtjie toegeklap word.

Die binnehok se afmetings is 2 m x 1 m x 1,5 m. Aan die agterkant van die binnegedeelte is ’n lêkassie aangebring waardeur eiers wat gelê word, maklik uitgehaal kan word.

Navrae: Mnr. Johann Coetzee, e-pos: lamontboerdery1@gmail.com, 076 276 7897.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot