AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wys vir ons jóú boereplan!

akkreditasie
Landbou Boereplanne, geborg deur Omnia Nutrilogie® en Graan SA, is weer ’n groot trekpleister by vanjaar se Nampo – dié keer in virtuele formaat. Vanjaar is groot kontantpryse op die spel vir unieke boereplanne wat met ’n video-inskrywing gepaard gaan.

Landbou Boereplanne, geborg deur Omnia Nutrilogie® en Graan SA, is weer ’n groot trekpleister by vanjaar se Nampo – dié keer in virtuele formaat. Vanjaar is groot kontantpryse op die spel vir unieke boereplanne wat met ’n video-inskrywing gepaard gaan.

Met die aankondiging van Virtueel Nampo 2020 se digitale skouwerf, kan almal nou saam kom kyk na die beste boereplanne wat mense landwyd maak om alledaagse uitdagings op die plaas te oorkom.

Vanjaar lyk die kompetisie daarom effens anders, maar dit sal steeds op die vernuf en vindingryke skeppings van planmakers fokus.

Omdat die kompetisie op ’n virtuele platform gaan leef, moet inskrywings vanjaar van ’n video vergesel wees.

Dit is ook ’n lekker geleentheid om jou kinders of kleinkinders te betrek. Skiet die video sommer met ’n slimfoon, terwyl jy beduie hoe jou boereplan werk en vertel waarvoor dit gebruik word. Wees duidelik in dit wat jy sê en maak seker dat die video jou boereplan duidelik wys. Onthou, dit is dikwels eenvoud wat ondernemingsgees en ware planmakery die beste beklemtoon.

In jou video en inskrywingsvorm moet jy hierdie drie vrae beantwoord. Jy kan dit in drie afsonderlike videogrepe vir ons stuur of as 'n geheel. Onthou, die beoordelaars gebruik hierdie inligting en video(s) om jou boereplan te beoordeel:

1. Wat is die doel van die boereplan en watter uitdaging spreek dit aan?

2. Waaruit is dit gemaak en hoe het jy die boereplan ontwikkel?

3. Verduidelik hoe dit werk?

Inskrywings moet van die amptelike inskrywingsvorm, of al die inligting in die regte volgorde soos op die vorm, vergesel wees. Video’s moet verkieslik in MP4- of WMV-formaat wees. Die inskrywingsvorm is hier beskikbaar. 

Afdelings

Die reëls vir Landbou Boereplanne is aangepas in die gees van die uitdagende tyd wat ons vanjaar beleef. Die reëls sal egter weer gewysig word na die normale formaat vir Nampo-oesdag op Nampopark. Net vir vanjaar sal daar dus net twee afdelings wees en inskrywings van oral in die land (en buurlande) word aanvaar.

Afdeling A is boereplanne wat  meer as R5 000 kos om te maak en sluit in:

  • Nuwe masjinerie, werktuie en landboutoerusting, rekenaarprogrammatuur, slimfoontoepassings en enige ander tegnologie.
  • Gemodifiseerde masjinerie, implemente en landboutoerusting, rekenaarprogrammatuur, slimfoontoepassings en enige ander tegnologie.
  • Gereedskap wat alle elektriese sowel as nie-elektriese gereedskap insluit.
  • Planne wat in die huis, kombuis en ook die tuin gebruik kan word.

Afdeling B is enige item soos hierbo met ’n vervaardigingskoste van minder as R5 000.

Let wel dat deelnemers ’n maksimum van vyf inskrywings in een van die bogenoemde afdelings kan inskryf. Dieselfde deelnemer kan nie in albei afdelings meeding nie.

Inskrywings

Inskrywings moet die organiseerders voor of op Woensdag 2 September bereik.

Die wenners sal op Donderdag 10 September om 10:00 by die virtuele stalletjie van Landbou Boereplanne bekend gemaak word.

Rig inskrywings aan me. Carien Grobler by carien.grobler@omnia.co.za of stuur dit per WhatsApp na 061 508 1136. Deelnemers wat per WhatsApp inskryf, kan die inligting op die inskrywingsvorm noukeurig en in die regte volgorde in ’n WhatsApp-boodskap stuur. As jy ’n gerief soos Google Drive, Dropbox of WeTransfer wil gebruik, skakel vooraf met Carien.

Navrae:
Me. Carien Grobler by carien.grobler@omnia.co.za of 061 508 1136.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot