AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Die trekkerontwerp met die 'ewige lewe'

akkreditasie
'n Selfbinder aan die werk om die koringoes op Joostenburg, Muldersvlei in te samel. Dit is die oudste selfbinder wat nog in daardie kontrei loop. FOTO: M.C. Kitshoff
'n Selfbinder aan die werk om die koringoes op Joostenburg, Muldersvlei in te samel. Dit is die oudste selfbinder wat nog in daardie kontrei loop. FOTO: M.C. Kitshoff
Een van die vroegste probleme met trekkers was om te keer dat hulle vasval. Ná jare se eksperimentering in Amerika en Brittanje onderskeidelik deur Benjamin Holt en Richard Hornsby is 'n oplossing gevind.
Uit: Landbouweekblad, 29 November 1950

In 1904 was Holt die eerste om 'n kruiptrekker-patent te registreer en in 1910 het hy sy kruiptrekkers Caterpillars begin noem.

In die Eerste Wêreldoorlog is nagenoeg 10 000 Holt-kruiptrekkers gebruik en, net soos die trekker die trekdiere in landbou vervang het, het die kruiptrekker ook die perd se rol in oorlogvoering verminder, dalk net vinniger.

Teen 1919 was Holt gevestig as die wêreld se voorste vervaardiger van kruiptrekkers.

Die maatskappy Holt was reeds jare lank bekend om sy landboutoerusting, maar ná die oorlog het hy hom op padboumasjinerie toegespits. In 1925 is die geamalgameerde maatskappy Caterpillar gevorm.

Talle trekkervervaardigers, twee daarvan Allis-Chalmers (1926) en McCormick Deering (1928), het egter die landbou met hul kruiptrekkers betree.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Kaalvoet dromer
Ek kan baie gesels en lag maar ook stil wees. Ek is lief vir kuier maar geniet ook my eie tyd. Ek is lojaal en ek behandel ander soos wat ek behandel wil wees. Na alles. glo ek...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot