AFGRI
BEAN
27 Okt
-
6688
0,00
CORN
27 Okt
-
3132
0,00
SOYA
27 Okt
-
7313
0,00
SUNS
27 Okt
-
10630
0,00
WEAT
27 Okt
-
5730
0,00
WMAZ
27 Okt
-
3215
0,00
YMAZ
27 Okt
-
3351
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

2 000ste Massey Ferguson-trekker verlaat fabriek

akkreditasie
Drie verteenwoordigers van Fedmech (van links): mnre. K. Duffield, L. Viljoen en R. Mason.
Drie verteenwoordigers van Fedmech (van links): mnre. K. Duffield, L. Viljoen en R. Mason.
Die 2 000ste Massey Ferguson-trekker met ’n Atlantis-dieselenjin, wat in Suid-Afrika vervaardig is, het die monteerfabriek in die eerste week van Desember 1982 verlaat.

Die bygaande foto van die trekker het in Landbouweekblad van 4 Maart 1983 verskyn. Drie verteenwoordigers van Fedmech, die eerste vervaardiger wat Atlantis-dieselenjins (ADE) in ’n volledige reeks klein en middelslag-trekkers ingebou het, staan by die trekker. Hulle is, van links, mnre. K. Duffield, L. Viljoen en R. Mason.

Fedmech het in Mei 1981 die heel eerste keer ’n plaaslik gemonteerde trekker gebou en in September 1981 die eerste ADE-enjin ingebou.Die Regering het ADE, wat op Atlantis in die Wes-Kaap gesetel was, in 1979 deur die Nywerheidsontwikkelingskorporasie gestig. Dit het geskied teen die agtergrond van internasionale sanksies teen die land weens die Regering se apartheidsbeleid.

ADE het verseker dat dieselenjins vir militêre en burgerlike (landbou- en nywerheids-) doeleindes beskikbaar sou wees, ondanks die sanksies.Die maatskappy was gelisensieer om Mercedes Benz- en Perkins-dieselenjins te vervaardig.

ADE se lewensvatbaarheid is verseker deurdat swaar boetes opgelê is vir enige voertuie en landbouwerktuie met ingevoerde enjins. Die maatskappy het in 1999 tot ’n einde gekom.

In die laaste jare van sy bestaan het ADE ’n kontrak gehad om 10 000 enjins vir Russies vervaardigde vragmotors en trekkers in Kuba te vervaardig. Die ANC-regering, wat ná apartheid in 1994 aan die bewind gekom het, het die skuld vir die enjins afgeskryf uit erkentlikheid teenoor Rusland en Kuba vir hul steun in die stryd teen apartheid.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
+0.1%
Rand - Pond
20.44
-0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,787.96
-0.3%
Silwer
23.97
-0.8%
Palladium
2,018.00
+0.4%
Platinum
1,022.94
-0.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Om erens vergenoegtheid te vind...
20 woorde. 🤔 the less you know, the more you think you know, the more you know, the more you realize, how much you dont know.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot