AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7049
34,00
CORN
27 Okt
-
3185
53,00
SOYA
27 Okt
-
7313
0,00
SUNS
27 Okt
-
10630
0,00
WEAT
27 Okt
-
5783
2,00
WMAZ
27 Okt
-
3269,8
38,80
YMAZ
27 Okt
-
3430
47,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Bolandse boer myn vir water

akkreditasie
Die watertonnel van binne. Die sagte leiklip wat die dak vorm, moes die eerste 10 meter gestut word, maar was daarna so stewig dat daar geen gevaar van instorting was nie.
Die watertonnel van binne. Die sagte leiklip wat die dak vorm, moes die eerste 10 meter gestut word, maar was daarna so stewig dat daar geen gevaar van instorting was nie.
Toe dit blyk dat dit onekonomies is om ’n nuwe boorgat se opbrengs van 7 570 liter water per uur 115 meter diep uit die aarde te pomp, het ’n Bolandse boer die probleem opgelos deur met handearbeid ’n tonnel van 59 meter lank na die waterbron grawe.

Mnr. Pieter Viljoen, boer van die plaas Die Ster by Tulbagh, het dié gevaarlike onderneming ’n halfeeu gelede aan die westekant van die Winterhoekberge aangepak nadat hy driehoeksmeting ingespan en die tonnelgrawery fyn bereken het.

Hy en drie werkers, gewapen met grawe, pikke, toue, stutte, ’n kruiwa en ’n jaglamp, het nege weke lank 18 meter diep onder die grond tot by die waterbron gegrawe. Uit die tonnel van byna 2 meter hoog en 1,3 meter wyd is 270 ton grond oor altesame 930 km met die kruiwa weggery.

Die water het ononderbroke teen 4 900 liter per uur uit die tonnel gevloei. Dit is herlei na ’n opgaardam van waar dit met natuurlike druk vir sprinkelbesproeiing in die vrugteboorde gebruik word.

Die tonnel het destyds R400 gekos. Die toegeruste boorgat sou hom R1 000 gekos het, plus die lopende koste.

Uit: Landbouweekblad, 26 November 1963


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.1%
Rand - Pond
20.44
-0.1%
Rand - Euro
17.21
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,789.51
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.01
+0.2%
Platinum
1,026.50
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.5%
Alle aandele
67,615
-0.4%
Hulpbronne 10
63,620
-1.0%
Industriële 25
87,147
-0.4%
Finansiële 15
14,027
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Grapkas en liefdevol
Baie snaakse mens. Hou daarvan om grappe te maak en lekke saam te kuier. Gee ook al my liefde vir die belangrikke persoon in my lewe
Kom skryf die laaste hoofstuk saam met my.
Ek is 'n Christen wat op soek is na iemand om die laaste hoofstuk van my lewe mee te deel. Persoon moet ook finansieël onafhanklik wees. Geen kansvatters nie asb.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot