AFGRI
BEAN
27 Okt
-
6688
0,00
CORN
27 Okt
-
3132
0,00
SOYA
27 Okt
-
7313
0,00
SUNS
27 Okt
-
10630
0,00
WEAT
27 Okt
-
5730
0,00
WMAZ
27 Okt
-
3215
0,00
YMAZ
27 Okt
-
3351
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Party Voortrekkers was skatryk

akkreditasie
Soos T.O. Honiball geteken het (regs), was die Voortrekkers se drang na vryheid en onafhanklikheid was so groot dat sommige hul plase net so laat lê het of dit vir ’n bulhond of ’n klompie tee en koffie verkwansel het.
Soos T.O. Honiball geteken het (regs), was die Voortrekkers se drang na vryheid en onafhanklikheid was so groot dat sommige hul plase net so laat lê het of dit vir ’n bulhond of ’n klompie tee en koffie verkwansel het.
Onder die Voortrekkers wat in die tweede helfte van die 1830’s aan die Groot Trek deelgeneem en uit die Kaapkolonie noordwaarts oor die Oranjerivier getrek het, was daar ’n klomp welgestelde boere en sommige wat werklik skatryk was.

Só skryf die Afrikaanse skrywer F.A. Venter (1916-97) in ’n artikel in Die Landbouweekblad van 15 Oktober 1963.

Die meeste Voortrekkers was boere uit die distrikte Somerset, Uitenhage, Colesberg, Graaff-Reinet, Cradock en Tarka. In laasge­noemde gebied was van die rykste veeboere in die kolonie. Die hoofde van 113 gesinne wat tot Oktober 1837 die Tarka verlaat het, het sowat 102 600 stuks kleinvee, 6 900 beeste en 1 000 perde by hulle gehad. 

“Dan was daar ook Voortrekkers wat hard van die geld was. Trekker Laurens de Klerk het vertel dat ‘ou ryk’ Joseph van Dyk oor die £10 000 aan goud by sy waens gehad het.”

Party Voortrekkers was egter brandarm weens van die strooptogte van die Xhosas, die verlies van hul plase en die verliese wat hulle met die bevryding van hul slawe gely het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
+0.1%
Rand - Pond
20.44
+0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,787.43
-0.3%
Silwer
23.94
-0.8%
Palladium
2,021.00
+0.5%
Platinum
1,022.64
-0.9%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Om erens vergenoegtheid te vind...
20 woorde. 🤔 the less you know, the more you think you know, the more you know, the more you realize, how much you dont know.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot