AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Herefordbul sien maande lank nie kans vir koeie

akkreditasie
Mev. L.M. Wilkinson met Vern Og, een van die duurste Herefordbulle nóg in Suid-
Afrika.
Mev. L.M. Wilkinson met Vern Og, een van die duurste Herefordbulle nóg in Suid- Afrika.
Toe Vern Og, ’n seun van die beroemde Vern Logic, jare gelede vir R10 000 in Brittanje gekoop is, was hy bestempel as een van die duurste Herefords nóg wat na die vasteland van Afrika gebring is.

Dié spogbul se eienaar, mev. L.M. Wilkinson van Bandelierkop, Louis Trichardt, het onlangs ’n aanbod van vier keer soveel vir hom geweier.

Haar seun, mnr. Julian Rowney, die man wat Vern Og in Brittanje gaan koop het, vertel dat hulle die bul op 31/2-jarige ouderdom na Suid-Afrika gebring het.

In die hartjie van die Britse winter is Vern Og oorkant op die skip gelaai. Daar is verwag dat hy op daardie ouderdom baie moeilik plaaslik sou aanpas — die streek het ’n strawwe, warm, droë klimaat, en bosluissiektes, soos hart- en rooiwater, kom in die ergste graad voor.

Vern Og, nou elf jaar oud. In een stadium het hy sy eienaars byna grys hare gegee, maar vandag is hy ’n bul duisend.

Die eerste drie maande wou Vern Og glad nie eens na ’n koei kyk nie. “Ons het byna almal grys geword. Ons het gesoebat en allerhande planne gemaak, maar Vern Og wou niks weet nie. Toe kom die winter, en ou Vern raak weer op sy stukke,” sê Rowney.

* Uit: Landbouweekblad, 25 Maart 1969

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekker kos met lekker wyn
Saggeaard rustig, hou van kamp en buitelewe. Stokperdjie is radio amateur. Wil nie baklei en argimenteer nie. Ek gaan graag met my motorhome kamp op afgelee plekke. Ek is...
I was made for you
God het my n liefdevolle en unieke vrou gemaak. Hy het my glimlag gemaak uit sonlig my n hart van goud gegee. Ek Wil lewe, lag en gelukkig wees. Altyd Baie liefde om uit te deel...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot