AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7049
34,00
CORN
27 Okt
-
3185
53,00
SOYA
27 Okt
-
7313
0,00
SUNS
27 Okt
-
10630
0,00
WEAT
27 Okt
-
5783
2,00
WMAZ
27 Okt
-
3269,8
38,80
YMAZ
27 Okt
-
3430
47,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Toeka: Kanniedood-bul gee kalwers soos min

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Skurwerand Adolf is, sover bekend, die oudste Jerseybul in Suid-Afrika wat nog vir teeldoeleindes gebruik word. Hy is reeds ouer as 16 jaar, maar staan vir geen bul terug as dit by werk kom nie.
Skurwerand Adolf is, sover bekend, die oudste Jerseybul in Suid-Afrika wat nog vir teeldoeleindes gebruik word. Hy is reeds ouer as 16 jaar, maar staan vir geen bul terug as dit by werk kom nie.

Skurwerand Adolf is ’n Jerseybul wat nie ’n duim agter- uitstaan vir enige van sy jonger mededingers nie. Trouens, sy baas, mnr. H.A. (Okkie) Lambrechts van die plaas Kruispad, Riebeek-Wes, sê dat sy jong bulle nie by die ou Adolf kan kers vashou nie.

Vir kopstamp, honde jaag en pote in die grond kap het hy nie tyd nie. Dit is benede die waardigheid van ’n ou man. Maar wanneer ’n koei aandag nodig het en hy en ’n jong bulletjie van vyf jaar word saam in die kamp gesit, is dit Adolf wat eerste sy flikkers gooi.

Adolf is van vername afkoms. Sy pa was die alombekende Schoongezicht Beacon’s Golden Prince, en sy ma Augsburg Alma.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.1%
Rand - Pond
20.44
-0.1%
Rand - Euro
17.21
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,789.51
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.01
+0.2%
Platinum
1,026.50
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.5%
Alle aandele
67,615
-0.4%
Hulpbronne 10
63,620
-1.0%
Industriële 25
87,147
-0.4%
Finansiële 15
14,027
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Grapkas en liefdevol
Baie snaakse mens. Hou daarvan om grappe te maak en lekke saam te kuier. Gee ook al my liefde vir die belangrikke persoon in my lewe
Kom skryf die laaste hoofstuk saam met my.
Ek is 'n Christen wat op soek is na iemand om die laaste hoofstuk van my lewe mee te deel. Persoon moet ook finansieël onafhanklik wees. Geen kansvatters nie asb.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot