AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7049
34,00
CORN
27 Okt
-
3173
41,00
SOYA
27 Okt
-
7313
0,00
SUNS
27 Okt
-
10630
0,00
WEAT
27 Okt
-
5800
19,00
WMAZ
27 Okt
-
3273
42,00
YMAZ
27 Okt
-
3428
45,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Toeka: Van Rooy maak Karakoel vrugbaarder

akkreditasie
Cecilia Pretorius (5) met ’n Van Rooy-lam van 15 dae. Dié skaapras help haar pa om meer geld uit sy Karakoelpelse te maak en terselfdertyd sy skape se vrugbaarheid te verhoog.
Cecilia Pretorius (5) met ’n Van Rooy-lam van 15 dae. Dié skaapras help haar pa om meer geld uit sy Karakoelpelse te maak en terselfdertyd sy skape se vrugbaarheid te verhoog.
Mnr. Louwtjie Pretorius van Pretoriusvlei, Postmasburg, sê in die uitgawe van 4 Maart 1969 hy kan nie sonder sy Van Rooy-skape klaarkom nie, ondanks die feit dat vetstert-tipes in onguns geraak het.

In meer as een opsig is dié mooi en geharde wit skaap vir hom as Karakoelboer goud werd. Die Karakoel lam net een keer per jaar, terwyl die Van Rooy deur die jaar ram vat. Nou kruis Pretorius die twee rasse.

Hoewel die vrugbaarheid van die sesde geslag af na Karakoel-peil terugkeer, het hy teen daardie tyd reeds ’n aansienlike wins uit die kruising gehaal. Pelse van die eerste kruising is nie goed vir die mark nie. Die ooitjies word vir teling gebruik en die hameltjies bemark. Van die tweede kruising af lewer die pelse egter net vyf persent minder aan inkomste, en later is die verskil nóg kleiner.

Die Van Rooy is boonop ’n skaap wat droogte kan weerstaan. In die droogtetyd het hulle dit bewys toe hulle sonder ’n bek vol voer klaargekom het. Pretorius sê hulle teer op die vetreserwes in hul sterte sodra hulle begin swaarkry. Hy het al opgemerk dat die sterte in droogtetye kleiner word.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
+0.2%
Rand - Pond
20.44
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,790.73
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.50
+0.2%
Platinum
1,026.00
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Grapkas en liefdevol
Baie snaakse mens. Hou daarvan om grappe te maak en lekke saam te kuier. Gee ook al my liefde vir die belangrikke persoon in my lewe
Kom skryf die laaste hoofstuk saam met my.
Ek is 'n Christen wat op soek is na iemand om die laaste hoofstuk van my lewe mee te deel. Persoon moet ook finansieël onafhanklik wees. Geen kansvatters nie asb.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot