AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Wolraad stel mode-afdeling bekend

akkreditasie
Me. Joy Jaffer, modekoördineerder van die Suid-Afrikaanse Wolraad, staan by monsters van nuwe somerwolstowwe wat onlangs deur plaaslike wewers geweef is.
Me. Joy Jaffer, modekoördineerder van die Suid-Afrikaanse Wolraad, staan by monsters van nuwe somerwolstowwe wat onlangs deur plaaslike wewers geweef is.
Die bevordering van wol, wat naas goud Suid-Afrika se belangrikste bron van inkomste is, is ’n omvattende taak waarby die kragte van baie mense betrek word, word daar in die Landbouweekblad van 22 Oktober 1968 geskryf.

In ’n lang proses word die boer, die wetenskaplike, die tegnikus, die vervaardiger, die koper, die verkoper, die verbruiker en diegene wat die wol bevorder, betrek.

Dit is vanselfsprekend dat baie aandag op alle aspekte van wol as kleedstof en modevesel toegespits word. Daarom het die Suid-Afrikaanse Wolraad destyds ’n spesiale mode-afdeling in sy hoofkantoor in Pretoria begin van waar ’n paar raakvat-vroue, onder meer me. Mary Hansen, mode-adviseur, kennis oor wol in die modewêreld landwyd versprei.

Benewens die administrasie van groot modeskoue wat reg oor die land gehou word, ontvang hulle ook jaarliks van die modekantoor van die Internasionale Wolsekretariaat in Parys, Frankryk, ’n reeks van sowat 20 rondreisende kledingstukke en nagenoeg 150 kleurskyfies (wat as video wool bekend staan).

Met hierdie klere en modekleurskyfies toer Hansen deur die land om vervaardigers en die pers oor die jongste oorsese modeneigings toe te lig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekker kos met lekker wyn
Saggeaard rustig, hou van kamp en buitelewe. Stokperdjie is radio amateur. Wil nie baklei en argimenteer nie. Ek gaan graag met my motorhome kamp op afgelee plekke. Ek is...
I was made for you
God het my n liefdevolle en unieke vrou gemaak. Hy het my glimlag gemaak uit sonlig my n hart van goud gegee. Ek Wil lewe, lag en gelukkig wees. Altyd Baie liefde om uit te deel...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot