AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Heideskoonheid in Swellendam

akkreditasie
So het die Landbouweekblad van 24 Maart 1978 se voorblad gelyk.
So het die Landbouweekblad van 24 Maart 1978 se voorblad gelyk.
Dié pragtige, delikate blomme wat behoort aan die Erica blenna (lanternheide) pronk nie net veral in die Swellendam-distrik nie, maar ook op die Landbouweekblad van 24 Maart 1978 se voorblad.

In dié uitgawe is daar oor die riglyne vir die kruising van proteas berig. Kruisteling speel 'n belangrike rol by omtrent elke plant of dier wat van kommersiële belang is. Dit sluit proteas in. Proteakruisings het prominent geword nadat wyle mnr. Christiaan De Wet Meiring van Caledon se veldblomtuin doelbewus probeer het om proteas te kruis en ook plante van bastersaad gekweek het.

In dieselfde uitgawe is daar geskryf oor hoe peulplantverbouing vir die voorsiening van proteïenryke veevoer kan sorg, veral op die Oos-Transvaalse Hoëveld. Die Navorsingstasie Nooitgedacht in Ermelo het destyds omvattende navorsing daaroor gedoen.

Die Oos-Transvaalse Hoëveld het daardie jare uit meer as 70% onploegbare weiveld bestaan en weens die hoë reënval, suurveldtoestande en strawwe winters was veeboerdery nie 'n maklike taak nie. Die natuurlike weiveld het slegs sowat drie of vier maande per jaar in die diere se voedingsbehoeftes voorsien en moes daarna met proteïenryke voer aangevul word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek's Hier en asseblief as jy nie voldoen aan my vereistes nie, moet dan asseblief nie my kontak nie.
Ek het n baie goeie sin vir humor baie van my vriende sê ek bring die mooi uit in mense. ek gee baie om vir my medemens. Lief vir kiders en oumense . Hardwerkende man hande...
Vul die spasie in my lewe
Onafhanklik Sin vir humor Mal oor vasdans Geniet dit om 'n vuurtjie Geen pretensies. Net my vriendelik self. 3 dogtertjies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot