AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7090
75,00
CORN
27 Okt
-
3208
76,00
SOYA
27 Okt
-
7450
83,00
SUNS
27 Okt
-
8975
55,00
WEAT
27 Okt
-
5796,8
15,80
WMAZ
27 Okt
-
3295,2
64,20
YMAZ
27 Okt
-
3456,40
73,40
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Meerlinge was standaard op dié plaas

akkreditasie
So het die voorblad van 29 Oktober 1968 gelyk.
So het die voorblad van 29 Oktober 1968 gelyk.
Watter boer sal nie juig as eenlinge as 't ware die uitsondering in sy plaas is nie? In die Landbouweekblad van 29 Oktober 1968 verskyn 'n artikel oor mnr. A.B. van der Merwe se Duitse Merino-meerlinge.

Duitse Merino’s speel ’n besonderse rol in die onderneming van mnr. A.B. van der Merwe, besproeiingsboer van die plaas Mathabo, Modderrivier. Van der Merwe het hom ten doel gestel om van elke ooi meer as een lam op ’n keer te kry. Hy het tot ’n groot mate reeds daarin geslaag, want van sy honderd ooie kry hy 150 lammers. 

Toe Landbouweekblad Mathabo destyds besoek het, was daar reeds 36 ooie wat gelam het — en hulle het presies 72 lammers gehad: vyf drielinge, 26 tweelinge en vyf eenlinge. Verlede jaar het 42 van hierdie ooie 80 lammers voortgebring. 

In die eerste plek verkry ’n mens so ’n hoë getal meerlinge grootliks deur daarvoor te keur, maar daar is ’n ander faktor wat Van der Merwe in gedagte hou. Dit is dat ’n ooi net in goeie voedingstoestande sal ram vat as haar lam nog suip. 

Van der Merwe is baie voedingsbewus. As besproeiingsboer het hy lusern. Dit is ook daar waar die Duitse Merino’s ’n groot rol speel. Hulle word as oprapers gebruik om lusern wat op die land agtergebly het, op te ruim en te benut. 

Op Mathabo lam die ooie drie keer elke twee jaar: in Maart en November, en die volgende jaar net een keer, naamlik in Julie. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.43
-0.3%
Silwer
23.94
-0.9%
Palladium
1,992.66
-0.9%
Platinum
1,018.53
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Een same Romeo op soek na sy Juliet
Ek is 'n stil persoon wat daar an hou om die spesiale vrou in my lewe te bederf. Ek sal uit my pad gaan om haar gelukkig te hou.
Vul die spasie in my lewe
Onafhanklik Sin vir humor Mal oor vasdans Geniet dit om 'n vuurtjie Geen pretensies. Net my vriendelik self. 3 dogtertjies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot