AFGRI
BEAN
27 Okt
-
6688
0,00
CORN
27 Okt
-
3132
0,00
SOYA
27 Okt
-
7313
0,00
SUNS
27 Okt
-
10630
0,00
WEAT
27 Okt
-
5730
0,00
WMAZ
27 Okt
-
3215
0,00
YMAZ
27 Okt
-
3351
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Nuwe lewe vir sonneblombedryf

akkreditasie
Mnr. Gert Ehlers op die voorblad van die Landbouweekblad van 26 April 1966.
Mnr. Gert Ehlers op die voorblad van die Landbouweekblad van 26 April 1966.
'n Nuwe sonneblomsoort, Franslever sou na verwagting nuwe lewe in sonneblomboerdery blaas, is daar in Landbouweekblad se uitgawe van 26 April 1966 berig. Mnr. Gert Ehlers van die plaas Witbank in Devon het saam met die nuwe blom op die voorblad verskyn.

In 1966 het dié nuwe variëteit sy slag in die droogte gewys. Ehlers het maar net sowat 'n sak Franslever geplant. Die sonneblomme het drie weke lank in die son staan en sukkel en kwyn voordat goeie reëns uitkoms gebring het. Daarna het hulle weggespring en goed gevorder. Behalwe vir die nuwe sonneblom se gehardheid, het Franslever ook 10% meer olie as ander variëteite gelewer.

Nog 'n interessante artikel in hierdie uitgawe handel oor 'n wêreldrekordprys wat in 1966 in Suid-Afrika vir sybokhaar behaal is. Mnr. Abrie de Vries van die plaas Soetendalspoort het op 'n veiling in Port Elizabeth 'n baal kleinbokkiehaar vir R5 per baal behaal.

'n Tegnologiese deurbraak in die vorm van die eerste selfaangedrewe planter het ook in dié uitgawe verskyn. Volgens die bouers, mnre. A.J. Kruger en K. Toth, kon die werktuig so vinnig gewerk word as met drie gewone planters agter trekkers tesaam. Dit het tot 15 myl per uur in los grond behaal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
+0.0%
Rand - Pond
20.44
+0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,786.95
-0.3%
Silwer
24.00
-0.6%
Palladium
2,020.00
+0.2%
Platinum
1,025.00
-0.6%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
N Man wat kan, soek n vrou wat wil
She needs to be like me, strong personality, open to communication, love to BRAAI and entertain. I do not want a housewife, she needs to be prepared to accept my kids and...
Let me be your HAPPY pilllllllll😜
I'm the kind of trouble you can get into. I'm the kind of battle , yeah you are willing to loose. You're the winter thought, burning right through. you will be...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot