AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

John Deere help boere met telemetrie-app

John Deere het 'n app bekendgestel wat nuwe boere sal help om die beste werkverrigting uit hulle trekkers te kry, deur middel van 'n magdom inligting wat deur die app verskaf word - en dit alles teen 'n spotgoedkoop prys!

'n Telemetriese app wat nuwe toetreders tot die landbou kan help om 'n magdom inligting rondom hulle trekkers se werksverrigting spotgoedkoop te verkry, is tydens die Nampo-Oesdag deur John Deere bekendgestel.

Mnr. Tavonga Siyavora, tegnologie-spesialis verbonde aan John Deere, sê die stelsel is sedert 2015 in Indië in gebruik, en is spesiale ontwikkeling vir John Deere se kleiner trekkers, die John Deere 5D en 5E.

“Die stelsel word nou in Suid-Afrika getoets en ons hoop om dit teen volgende jaar hierdie tyd volskaals te kan loods.”

Inligting

Die app, wat slegs 'n sellulêre modem en 'n slimfoon benodig, monitor 'n magdom inligting, insluitende doeltreffendheid, verskillende alarms en aanwysings, trekkerbewegings, statistieke en verslae.

Boonop is geen subskripsiefooi nodig nie en die gebruiker betaal slegs vir die SMS’e wat die modem na sy slimfoon stuur. Die slimfoon het ook nie data nodig om boodskappe te ontvang nie. Die modem word voor in die neus van die trekker, onder die enjinkap, gemonteer.

“Die modem sal ook op ouer 5-reeks-trekkers aangebring kan word. Die gebruiker gaan koop 'n SIM-kaart by sy naaste diensverskaffer, sit hom in die modem, en die stelsel is gereed om gebruik te word," sê Siyavora.

Bekostigbaar en nuttig

Hy meen die app is alles wat 'n boer benodig om die regte bestuursbesluite aangaande sy trekker te maak en dit teen 'n fraksie van die prys.

“In Suid-Afrika is daar reeds 'n groot geleentheid vir die telemetriese insameling van data op kleiner trekkers, maar die maatskappy is ook van plan is om die app verder noordwaarts te versprei.

“Ons glo dat die positiewe impak van die app veel wyer as net Suid-Afrika moet strek. Die app sal veral nuttig wees in gemeenskappe waar mense saam 'n trekker en ’n stel implemente kan aankoop en gebruik, omdat die app jou presies vertel waar, wanneer en hoeveel die trekker elke dag werk.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot