
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Land Bank: Die regrukplan; ‘Boere moet swak bestuur ontgeld’
Bek-en-klouseer se verskuiwingsverbod:
‘Drasties, maar nodig’; Bedryf móét stryd wen
‘Onbetrokke boere’ verswak landelike veiligheid
Winterreëngebiede: Beter vooruitsig vir gesaaides
Boere se planne vir leër damme
Droewe begin van wolseisoen
Bedryf buig dubbel oor Chinese verbod
Só word jou graanheffings bestee
Handel en siektes: Dis maak of breek - Willemse
Klimaatswette: Landbou trek weer aan kortste ent
Topkenners: Plantplanne met nat grond
Fauresmith-wenner se taktiek: ‘Práát mooi as die perd moeg raak’
Indringerboom verwerk én werk geskep
Dié week in die landbou
KZN-veeartse se pleidooie om hulp val op dowe ore
Verskuifverbod dwing boerderye tot stilstand
Aansoek om wet te wysig ‘is in landsbelang’
Nuwe werkgroep pak stompkopkewer
Só wil Eskom private belegging lok
Tegnologieheffing belê in ’n voedselseker toekoms
Suikerbedryf in rou oor staatmaker se heengaan
Briewe
Manie
Markte
Kortliks
BK: Hoe veilig is jou eiendom?
Nuut en nuttig
Spesiaal:
Nampo Kaap
Vir die gesin:
Kos: Diep in die bos
Hanover se Mianke kry haar eie boek
Valkoog: Raar maar waar - voëls se verstommende rekords
Angus gesels
Blokraaisel