
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Somersaaiskade: Stormloop vir spuitvliegtuie
GMO-vereistes: SA ‘verstok’ terwyl ander vooruit beur
Misdaad: Wakkerstromers stry al 11 jaar teen veediewe
Plaasmoorde: ‘Staat aanspreeklik’
Entstoftekort: Ongekende stappe deur raadop bedryf
Hierom raap Bill Gates plase op
Beeste, graan, hout en melk: Klipharde familieboerdery waar elke sent moet tel
Kanola: Jy kan met minder stikstof klaarkom
Jongooiklub: Veldtoetse wys waar wins lê
Namibiër op 35 000 ha: 12 vertakkings sny risiko’s uit
Florerende besigheid: Skedels uit SA wêreldwyd gesog
Energieslim stofie vir plaaswerkers
Dié week in die landbou
ANC warm stokou grondbelasting op
Aanlyn program vir wildboere skep groot geleenthede
Kenners krap kop oor suur boorgate by Verlorenvlei
Noord-Kaap bloei oor beroerde paaie
Briewe
Manie
Koste van opberging kan styg in 2022
Toelaes bedekte seën vir voedselvraag
Markte
Kortliks
Wêreld se top-tegnologie
Nuttig en nuut
Skou: Simbra-kampioene op BKB-ALE
Die sielkunde van geld: Belonings
Vra vir Faffa
Vir die gesin:
Suikersoet happies
Só sê ’n suikerboer
Forel is die ster by dié padstal
Leesgenot vir jong boekwurmpies
Jou storie: Verrassing tussen die vygies
Hart tot hart
Blokraaisel