
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Bek-en-klouseer: ‘Skep nuwe mark agter rooilyn’
Kirkwood-onluste: Só help boere werkers al vir jare
KZN lek wonde: Boere herstel self paaie
Winterreën: Vooruitsigte op naaldpunt
Spoorvervoer:Beleggers kyk kat uit die boom
Oekraïne-oorlog: ‘Nuwe ystergordyn’ kan Afrika seermaak
Willemse: Pekans goeie opsie vir saaiboere
Nuwe BKB-hoof: Korter ketting is sleutel tot wins
Reddingsplan: Ploeg versigtig in deurnat sandgrond
Ekotoerisme (en perde!) maak só wins
Nampo: ‘Niemand wen met boikot’
10 jaar van Boerekos gevier!
Nuwe geslag laat herleef studiegroep
Dié week in die landbou
Didiza vra meer inligting oor vrot paaie
Somergrane: Oeste neig steeds hoër
Skrap van hoendertariewe sal tot ‘vloed van invoer’ lei
Voerproduksie met vlieë lok belegging
Briewe
Manie
Kortliks
Geldbeplanning: Aanstelling van voogde in jou testament
Deurbraak met rumengesondheid
Ekodienste: Hoe ver moet ons teruggaan?
Waterbepaling só aangepak
Nuut en nuttig
Skou: Cradock se kleinvee-kampioene
Skou: Riversdal: Kampioenperde
Vir die gesin:
Ingemaakte produkte uit Robertson se Kanaän
Wynbrokkies: Wat gis in jou glas?
Grensboeke ‘wat help onthou’
Hart tot hart
Blokraaisel