
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Plaasaanval: Só laat howe Derek Mathews in die steek
Bek-en-klouseer: Wolbedryf boet wéér oor wettelose vee-agente
Triomf van ‘skoon lug’ se bitter nasmaak
Wintergraan: Boere moedig ondanks kwellings oor insette
Hoër rentekoers nie net slegte nuus
Kaalvuis-gesprekke oor sprinkane: ‘Nuwe strategie nou nodig’
Wêreld se top-mielieboer: Hier’s hoe hy dit regkry
Herlewingslandbou: Ongekende sukses met dekgewasse, vee
Swak veld ná groot reën? Oorwinter vee só
’n Boer vertel: Dis wat springsterte oor jou grond verklap
Johan van Deventer: ‘Só kry ons groente winsgewender’
Boereplan: Hanteerder wat bokke baasraak
Boerekos: ’n Fees van Paasresepte
Dié week in die landbou
Somergraan: Oesskatting laat vloedkommer wyk
Dié beroerde paaie bedreig mense én boerderye
Meeding-waghond pak verkope van vars produkte
2022-oes kan besonderse wyne oplewer
Briewe
Manie
SEB en die landbou: Dít moet jy weet
Markte
Kortliks
Nuttig en nuut
Skou: Willowmore: Boerbokke: Nasionale ooiskou
Kampioenperde op Mistico-skou, Paarl
Elite-platinumkoeikompetisie: South Devon, Hugenoot, Drakensberger
Spesiaal:
Sojabone en sonneblomme
Aartappels
Vir die gesin:
Só sê ’n eierboer
Vetplante blaas lewe in tuin én tuinier
Jou storie: Oliekrisis sorg vir vuurwerk
Hart tot hart
Blokraaisel